LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Merry Pebbles Resort | LekkeSlaap
+72

Merry Pebbles Resort

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 183 resensies vir Merry Pebbles Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gerhard M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M

Rustig en stil.

Beddens kan dalk opgegradeer word vir meer gerief. Van die beddens se basisse was stukkend. Die bestuur moet dalk net weet wat aangaan in Sabie om besoekers te warsku teen betogings. Die WiFi was baie swak gewees, moes rondskuif om goeie sein te kry.

Reshan H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay. Clean fresh and very well taken care facility.

Great area. Very clean and neat.

Nadene C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese restaurant en diens, stil en rustig.

Die oord is netjies, still en vriendelik. Steeds bestuur deur die nageslagte van ontwikkelaar in die 70s. Vir seker 'n plek waar ouers heen kan gaan met geruste harte. Gesamentlike badkamers vir kamers is enige vrou se droom, dit is baie duidelik dat die oord se finansies goed bestuur word.

Renette D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette D
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Uitstekende ligging en gerieflike verblyf om die omliggende omgewing te verken. Rustige atmosfeer.

Willem V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te rus.

Vriendelik ontvang. Het in Cabanas gebly. Baie netjies en skoon. Baie stil. Alles was mooi skoon.

Leon R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oord.

Als mooi skoon en netjies. Ons sal die oord weer besoek. Baie mooi omgewing.

Corné V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corné V
Gesin met klein kinders

Gesellig, rustig, stil, skoon.

Fantastiese skoon badkamers wat die hele dag instand gehou word. Pragtige terrein. Winkel wat alles het wat nodig is vir naweek. Hoef nie eers dorp toe te gaan nie. Heelwat te doen vir kinders. Baie naby aan stap- en fietsroetes.

Vanessa V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met klein kinders

Skoon, baie vir kinders om te doen!

Kampplek genoeg skadu en gras!

Julius O - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles was mooi en skoon.

Zoli B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoli B
Gesin met klein kinders

Geen aircon soos gelys op kwotasie nie.

Sien sterre.

Tessa P - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gekamp.

Ons het die 10 dae baie geniet. Die oord is pragtig en veilig. Die kinders is heel dag op fietse. Dit was lekker om veilig te voel en wonderlike natuurskoon te geniet. Die laeveld is darem net die mooiste in ons land.

Michelle B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Juweel in die bos.

Waarde vir geld. Die skoonste en veiligste kamp in die bos. Die badkamers is silwerskoon. Daar is so baie in die oord om te doen. Merry Pebbles is perfek geleë om al die pragtige dinge in die Panorama te besoek.

Meghan L - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place to stay!

Had a wonderful, restful holiday in a beautiful location.

Jan A - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan A
Gesin met klein kinders

So-so.

The rain made it very difficult to walk anywhere, the grass where eventually just mud everywhere, a small walkway from the flat to the road is needed. Cutlery at cabana is pathetic, not even one decent knife to cut meat especially over Christmas. The shower needs a new seal, its water all over floor after use. I think it's much better at resort when it doesn't rain. Stoep tiles very very slippery when wet!

Zwoluga Patience K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zwoluga Patience K
Gesin met tieners

It was a relaxing stay, if I am camping around Sabie again, I'll will definitely come back there.

Perfect for camping.

Tanya I - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya I
Gesin met klein kinders

Absolutely loved it!

We only stayed 1 night en route to KNP, it was not enough time to enjoy everything at Merry Pebbles. Food was delicious in the restaurant, kids were free to roam around and play. Lovely family accommodation and facilities. We will definitely be back!

Janke P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke P
Gesin met klein kinders

Rustig.

Merry Pebbles het 'n rustigheid, met die bome, riviertjie en natuur. Baie lekker kampgeriewe.

Simonne D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simonne D
Saam met vriende

Baie gerieflik, pragtig en netjies.

Lekker pret vir kinders, netjies en pragtige ligging.

Tsakani M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsakani M
Gesin met klein kinders

It was very excellent.

I spent a good time there with my family and we enjoyed ourselves. I'm looking forward to seeing you again.

Amy V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, mooi, stil en netjies.

Merry pebbles is 'n pragtige plek. Die kinders kan lekker speel en swem. Die personeel is vriendelik en help graag. Die badkamers is mooi skoon en netjies. Ons het baie lekker gekamp met 'n mooi uitsig op die stroom. Die staan plekke is ook groot genoeg sodat jy jou eie spasie het.

Belinda V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Ontspannend in die beeldskone, skoon natuur. Merry Pebbles is tops!

Merry Pebbles het voldoen aan al ons vereistes. Ons kon heerlik uitrus - baie stil en rustig tussen al die bome en natuurskoon.

Dr.l.j. H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dr.l.j. H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is mooi kamp, maar die nabye saagmeule veroorsaak geraas dwarsdeur die nag. Dit doen baie afbreek. Die water was al vroeg oggend 06:30 reeds nie warm in storte.

Kamp pragtig. Bogenoemde doen egter afbreek. Dus nie volgende my aan te beveel nie veral die geraas van die saagmeule.

Letsie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese omgewing.

Ek en my man het heerlik gekamp. Ablusies is baie netjies en skoon. Die terrein is ook goed versorg en die gras mooi kort. Genoegsame koeltebome vir kampeerders. Die wassery was ’n groot pluspunt - ons kon terug huistoe met skoon droë klere.

Reinhard B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard B
Saam met vriende

Veilig, gerieflik en gesellig.

Dit voel soos die tipe plek waarvan my pa altyd vertel hulle besoek het toe hy klein was.

Alma S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alma S
Enkelreisiger

Baie lekker gerus.

Dit is so rustig en die omgewing is pragtig.

Johan V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en als wat nodig is.

Nie luuks nie, maar netjies en skoon. Alles in goeie werkende toestand. Onderhoud van die plek is baie goed. Stil en rustig. Ek ken Merry Pebbles al meer as 20 jaar. Was lanklaas daar. Steeds dieselfde. Sal weer gaan. Goeie restaurant ook.

Anneline B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline B

Wegbreeknaweek

Baie netjiese, goeie ligging.

Ronet S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis beeldskoon en rustig langs kabbelende riviertjie.

Ons kon nie uitgekyk en uitgeluister raak na die pragtige toneel voor ons nie. Het heeltyd foto's geneem soos die lig verander en die mistigheid gelig het soos die son opgekom het. Orals is heerlike gras en skaduwee én sonkolle. Elektrisiteit en vullisdrom is gerieflik naby. Sal enigeen sterk kan aanbeveel om Merry Pebbles te besoek.

Thys S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweel.

Baie netjies, lekker rustig, veilig en goed geleë.

Allan F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan F
Saam met vriende

Disappointed.

Unwillingness to assist.

Marinda V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Gesin met tieners

Pragtige plekkie, rustig en veilig. Sal beslis aanbeveel.

Ons het in karavaan kampeer. Goeie staanplekke met groot koeltebome. Die ablusiegeriewe is ook netjies en skoon gehou.

Hendrik F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Dit was netjies en veilig gewees.

Doreen J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen J

Fantasties.

Kampeerareas is groot, ablusiegeriewe skoon en netjies. Baie aktiwiteite vir die kinders. 24/7-sekuriteit - baie veilig.

Corme V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corme V
Saam met vriende

Baie gerieflike akkommodasie met 'n pragtige uitsig.

Ons het 'n baie lekker chalet met 'n wonderlike uitsig gehad. Alles was skoon, gemaklik en netjies. Die ontvangs en restaurantpersoneel was beskaaf maar glad nie vriendelik nie. Restaurant kos was smaaklik en die kelner hulpvaardig.

Michelle B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Lekkerste kampnaweek ooit!

Hierdie oord is skoon en veilig. Die diens was puik. Kinders kan rond ry met fietse en speel. Die ablusiegeriewe word heeldag skoon gemaak so alles is altyd skoon en netjies!

Gideon J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Seker een van die mooiste kampplekke. Baie skoon en netjies. Gras is altyd groen en netjies gesny.

Truia B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Truia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek vir enige een.

Baie netjies, rustige atmosfeer behalwe vir die geraas aan die oorkant by ander oord. No. 14 se bed moet asb. vervang word, bed slaap baie ongemaklik.

Gideon J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het gekamp. Afgesien van die reën, het ons baie lekker gekamp. Die gras maak dit soveel beter om op te kamp. Die ablusieblokke is baie skoon en netjies. Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Baie dankie vir puik diens.

Heleen K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon en rustigheid.

Netjiese akkomodasie met baie vriendelike diens.

Melanie B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

Great holiday for young family.

Kids had a blast in the pools, the restaurant serves nice food. Overall a very nice place to stay.

Elodie O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elodie O
Saam met vriende

Baie om te doen vir die kinders. Mooi natuurskoon.

'n Warm ontvangs met aankoms en goeie diens met vertrek. Kamer was goed gediens elke oggend.

Liezel N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Gesin met tieners

Rustig en ontspanned.

Fantastiese plek! Kinders geniet die rivier. Naby aan watervalle en baie aktiwiteite in en om Sabie. Sal definitief weer gaan. Mooi natuurskoon.

Hendra B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendra B
Gesin met tieners

Rustig, weg van stad se lawaai!

Baie natuurgoed te sien.

Madeleine G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine G
Gesin met tieners

Gemaklik, lekker, pragtige omgewing

Ons het heerlik gebly, almal baie vriendelik en baie goeie diens. Die restaurant en Kersete was uit die boonste rakke. Was eerlikwaar net teleurgesteld in die chalet se badkamer. Die bad was lelik gevlek en het ek gesukkel met die waterdruk van die stort. Voel ook net dat as ek R2000 per nag betaal ek ten minste 2-ply toiletpapier kan verwag. Al het ons lekker gekuier en als gehad wat ons nodig het, voel ek eerlikwaar nie die chalets behoort R2000 per nag te wees nie. As ek dit vergelyk met bv. Marlothpark se huis vir 6 mense (R1000) per nag, is daar 'n wêreld se verskil vir dieselfde prys.

Mariaan J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan J
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het lekker ontspan hier by Merry Pebbles. Die stroompie en natuurgeluide is salig. Geen geraas soos motorfietse ens. word toegelaat nie. Dit was heerlik.

P S V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
P S V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plek en uiters netjies en veilig.

Sal niks verander nie behalwe dat dit kan doen met meer krane en beter braaie.

Esther M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M
Gesin met klein kinders

My stay was wonderful.

It was very nice and clean. I would use it for future trips when going back to Mpumalanga.

Pierrette D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette D
Gesin met klein kinders

Excellent

Fishing a bonus and excellent location allround

Stephanie C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Merry Pebbles het ons alles gebied wat ons wou gehad het van 'n kampnaweek. 'n Veilige kamp en is kindervriendelik.

Geniet! Al wat bietjie gepla het was die geraas in die aand van myn-aktiwiteite.

Jaco N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

The staff was super professional! Beautiful location, and very cleanly.

Lene W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Al negatiewe is, die braai is bietjie onprakties.

Melandi P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melandi P

Baie lekker. Ons besoek Sabie elke jaar vir die tube race en Merry Pebbles is vir seker die keuse vir verblyf ons sal altyd Merry Pebbles kies as ons verblyf-opsie in Sabie.

Baie netjies elke dag word woonstelle skoongemaak, vriendelik en veilig.

Charlene R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was comfortable.

We did enjoy the Sabie tube run and Merry Pebbles is the perfect location for the event. We also enjoyed the facilities Merry Pebbles have like the restaurant, and the swimming pools.

Annatjie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent werd, heerlik gerus en ontspan by Merry Pebbles met sy pragtige natuurskoon en goed versorgde en netjiese kommoditeite.

Heerlik gekuier by Merry Pebbles, asemrowende omgewing, kampeerterrein, ablusieblokke, restaurant alles is goed beplan en baie netjies, diens is puik. Sal vir seker weer gaan besoek. Dankie aan elkeen wat deel het aan die versorging en instandhouding van hierdie pragtige oord, Well done.

Jacobus N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus N
Saam met vriende

Fantastiese kort vakansie met baie besienswaardighede.

Ons hou vakansie hier saam met familie vandat ek nog klein en op skool was, soveel mooi herinneringe. Sal altyd bly terugkom, dis 'n plek waar jy kan rus en afskakel van die besige stadslewe. Sal altyd mense hiernatoe verwys.

Marion B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marion B
Gesin met tieners

Rustig.

Baie mooi en rustige plek vir ontspanning.

Johannes B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Gaan beslis weer daar oorbly.

Annalet B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy van 'n kampeerterrein verwag.

Ongelooflik mooi! Lekker atmosfeer. Skoon en netjies. Sou niks meer wou gehad het nie.

Chris P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, goeie bekostigbare restaurant.

Sal beslis weer besoek in somer.

Letitia F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia F
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en rustige atmosfeer.

Die selfsorg-eenheid was netjies en skoon. Merry Pebbles restaurant was gerieflik naby met smullekker kos en vriendelike diens.

Piet D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Gesin met klein kinders

Baie toepaslike geriewe vir 'n klein familie met klein kinders.

Ons, vier grootmense en twee klein kinders, het vir 11 dae by Merry Pebbles Resort in 'n Bungalow gebly. Hoewel alles wat ons nodig gehad het in die Bungalow was, was die spasie, maar beknop, (ons persoonlike opinie) maar in 'n goeie toestand. Die bestuur en personeel was baie vriendelik en behulpsaam en die geriewe veral met die klein kinders was uitstekend. Die plek is stil, rustig en veilig, net wat 'n mens nodig het vir vakansie en dit is baie sentraal geleë met baie besienswaardighede en doendinge in die omtrek as dit benodig word. Sterk aanbeveelbaar vir mense wat so iets soek.

Alta L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing oord!

Merry Pebbles is een van daardie plekke wat jy net weer en weer en weer wil besoek. Die kampterrein, die oord, die swembaddens alles was net so skoon. Ons het elke oomblik daar geniet. Dit gaan beslis 'n gunsteling by ons wees.

Joe D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe D
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi.

Die eenhede is baie netjies en skoon. Personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

Laureane D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laureane D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf, vriendelike personeel, ideaal vir kinders.

Ons het in die Cottage oornag. Dit is 'n pragtige eenheid, wat onlangs oorgedoen is en goed toegerus is met al die nodige gereedskap. Die eienaar was baie vriendelik en het goeie advies gegee in terme van die omringende omgewing en veiligheidswenke. Merry Pebbles is ideaal vir kinders met die speelpark, trampolien en trapkarre. Ons sal vir seker terug gaan Merry Pebbles toe.

Riaan D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek, ons het baie lekker gebly.

Kamers was nie baie skoon nie en het vuil gevoel. Die braaiplek moet aangepas word. Rooster pas nie op die braai nie. Daarbenewens het ons dit geniet, die rivier- en berg-uitsigte is absoluut stunning.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice place, we enjoyed our stay.

Rooms weren't very clean and felt dirty. The braai area needs to be adjusted. Grid doesn't fit on the braai. But besides that, we enjoyed it, the river and mountain views absolutely stunning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizma C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is pragtig!

Ons het bitter koud gekry deur die nagte in ons tent, daar teen die rivier, maar dit was alles die moeite werd. Snags kruip die mis oor die koppie en Merry Pebbles lyk soos iets uit 'n sprokie. Die badkamers was skoon en nooit te vol vir die hoeveelheid mense wat gekamp het nie. Die stort se water was elke keer heerlik warm. Die restaurant se kos is lekker en hulle bedien 'n goeie verskeidenheid kos en drankies en die kaggel gee die plek 'n gesellige atmosfeer. By die winkel kan jy enige iets van ys tot opblaas-tjoeps koop en hulle hout vir vuur is lekker goedkoop. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n drankwinkel, so jy hoef nooit te ry, as jy nie wil nie.

Nerisha D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nerisha D
Gesin met klein kinders

Overall the stay and place was good.

I just felt that the warm temperature for the geyser was extremely low and this cause an inconvenience through the stay.

Frieda K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda K
Gesin met tieners

Pragtige, rustige omgewing.

Baie om te sien, rustig en skoon.

Johannes J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wel verdiende ruskans in so mooi plek in die natuur soos altyd.

Wel Merry Pebbles bly maar na al die jare nog die beste plek te bly in Sabie, die natuurskoon en slaapplek en is hoogs aanbeveelbaar vir almal langs die river. Net 1 ding moet reggestel word, die braairoosters is te klein vir die vuurstene.

Carize L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carize L
Saam met vriende

Dit was amazing!

Die kampterrein was baie netjies, die badkamers was so mooi skoon, dankie vir die dames wat skoongemaak het. Was 'n ongelooflike ervaring.

Brenda G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G
Gesin met tieners

Dis die ideale wegbreekplekkie.

Merry Pebbles het ons harte gewen. Veilig, skoon, gerieflik en vriendelike mensies. Dankie vir die gasvryheid.

Ruan V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Baie aangenaam. Skoon en netjies! Pragtige kampeerplek!

Ryno E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno E
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Baie aangename verblyf. Die oord is netjies en word goed in stand gegooi. Swembad verfrissend en skoon. Goeie oord vir 'n naweekwegbreek.

Braam V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Sien sterre.

Stefan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie-wegbreek vir die hele gesin.

Alles was puik! Ons is beslis Desember 2019 weer daar!

Marietjie R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R
Gesin met klein kinders

Kinderparadys.

Baie vir kinders om te doen, skoon, netjies, vriendelik, veilig. Enigste probleem - verblyf was te kort.

Eiwet N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eiwet N

Baie lekker, rustig en veilig.

Uitstekende diens. Gesinsvakansie. Gaan elke jaar.

Renzo G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Renzo G
Saam met vriende

Ongeskik.

Ongeskik by ontvangs met aankoms.

Annelie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en netjies daar.

Dis sentraal geleë om die mooiste watervalle te besoek en sommer net rond te ry.

Christiaan E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, netjies en skoon.

Ons het gekamp by Merry Pebbles en het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon plek. Die ablusiegeriewe is skoon. Die kampbraaier onprakties en moet stene pak om te braai. Die restaurant het van die beste pizzas in die omgewing. Sal beslis weer hier kom vakansie hou.

Louna L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louna L
Gesin met klein kinders

Lieflike stopplek oppad na Krugerwildtuin.

Ons gesin van 4 (2 klein kinders) het een nag in die Plettenburg chalet oorgeslaap. Dit het 'n lieflike ligging langs die rivier. Die chalet het alles wat jy nodig het, maar is maar knap aan spasie. Daar is wel 'n heerlike kuierarea buite op die stoep en by die braai. Onthou wel om jou eie braairooster saam te neem. Dit blyk dat goggas en muskiete 'n probleem kan wees so langs die rivier, maar in die een nag wat ons daar was, was daar geen probleme nie. Die kampeerarea lyk ook lekker met lieflike koeltebome en grasperke. Die warmwaterswembad was 'n wenner, veral met die kinders.

Chante V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Rustige, veilige omgewing om bietjie weg te breek van alles wat jou ongelukkig maak. Nuwe vars gedagte met die wonderlike uitsig wanneer jy opstaan uit jou tent. Uitstekende diens, volle aanbeveling vir 'n volgende weggaan-naweek of vakansie.

Desiree V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree V
Gesin met klein kinders

Was heerlik en vreeslike mooi oord maar musiek by buur-oord was bedags hard.

Ons het heerlik gebly al was ons verblyf maar in klein 'trailer' tipe eenhede. Daar is darem alles wat mens nodig kry maar sommige van ons het gaan stort by die ablusiegeriewe omdat badkamertjie so klein is. Oord het ongelooflike lekker aktiwiteite en kinders het hul gate uit geniet met fietsies en swembad. Geraas by oord langsaan in dag is steurend.

Suzeth9 K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzeth9 K
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker plek vir kinders.

Heerlike naweekwegbreek saam met kinders. Daar is swembaddens, mini-gholf, skaakstel, klimrame en visvanggeriewe. Huisies is klein maar goed ingerig.

An-li W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
An-li W
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die plek is pragtig, met lieflike tuine en die rivier wat deur vloei. Die cabana was skoon en netjies, het alles gehad wat nodig was. Die braaier was onmoontlik om te gebruik, die grootste rooster val in op die kole, selfs die rooster wat verskaf was, was te klein. Ons moes stene gaan soek en inpak om te kan braai. 'n Lig by die braai sal ook vir seker help, ons moes 'n flitslig gebruik. Die warmswembad was die hele naweek koel, mens sal verwag dat water warm sal wees oor 'n besige langnaweek. Verder het ons ons verblyf geniet. Merry Pebbles was naby alles, ons kon gemaklik die watervalle en ander besienswaardighede gaan geniet.

Rene D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Uitstekende plek, sal definitief weer kom.

Andre B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Enkelreisiger

Uitstekend in alle opsigte.

Een van die beter kampe wat ek al besoek het. Baie hoë standaarde word gehandhaaf. Puik bestuur!

Gert M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie aangename en vriendelik ontvangs gehad. Chalet was baie netjies en pragtig. Opknapwerk wat die afgelope tyd gedoen is, was baie duidelik sigbaar. Die chalet was ook baie goed toegerus met alles wat ons benodig het. Ons het die aand by die restaurant geëet en was aangenaam verras oor die restaurant self, die diens en die kos wat ons geniet het. Ons sal weer daar gaan oornag as ons in die omgewing is.

Monja T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monja T
Gesin met klein kinders

Ideale wegbreek.

Ons het die naweek baie geniet! Dit was skoon en netjies. Die kinders kon hulself geniet met al die aktiwiteite wat daar is om te doen, en al is dit so naby aan die dorp het dit gevoel asof jy heeltemal afgesonder is. Ons is vriendelik ontvang en ook was die personeel baie behulpsaam. Sal beslis dit 'n gewoonte maak om daar te gaan vakansie hou.

Hannes V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesinsvriendelik.

Heel lekker gewees, mooi skoon kampterrein, plek vir almal. Uitstekende geriewe, skoon en netjies. 'n Negatief is dat daar 'n nabygeleë saagmeule is wat deur die nag iewat steurend was, juis wanneer mens stilte wil hê.

Rentia S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, behalwe skoolgroep wat badkamers so bemors het en al die warm water gebruik het.

Die dorp is vuil en baie onnet en mens voel onveilig om daar te loop.

Hendrik L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik L
Gesin met klein kinders

Lekker. Gasheer baie nors.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelikheid deur die gasheer laat veel te wens.

Neeltje B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neeltje B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrek koud!

Badkamer is baie mooi, skoon en word gereeld gediens, maar dis baie koud in die winter. Min plek in die storte om alles droog te hou. Ek dink net mense moet bewus wees van die feit dat daar baie min son in die winter is, veral onder teen die rivier. Dit maak die kamp verskriklik koud en ons moes ekstra warm musse, handskoene ens. gaan koop. Nogtans dink ek dis 'n oulike plek, maar sal nie weer in die winter soontoe gaan nie. Somer behoort lekker te wees.

Willie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Gesin met tieners

Ek het dit geniet, maar sal volgende keer in die somer kom.

Warm swembad geen nut in die winter, want dit is te oop.

Sebastiaan R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastiaan R
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en met al die luuskhede wat ons voor kon vra.

Ons as gesin het dit baie geniet. Daar was baie speelplek en doendinge vir die kinders. Die plek is ook lekker geleë om van daar af daguitstappies te doen en als te sien wat die area bied.

Chris S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Beddegoed en komberse is oud en hard.

Beddegoed en komberse is oud, moet vir seker opgradeer daarop. Anders is die res 100%.

Marike R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike R
Gesin met tieners

Baie rustig.

Alles was baie lekker en rustig. Die enigste klagte wat ons wel het is dat die televisie nie gewerk het soos verwag nie. Geen kanale beskikbaar gehad om te kyk nie.

Roelof G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig, was perfek om net weer asem te skep.

Ons was vriendelik gegroet tydens ons aankoms. Die huisies is baie netjies en skoon, netjiese badkamer en stort. Die warm water swembad is al teen 17:30 toe getrek en niemand kon swem nie. Daar was geen rooster by die braai area nie en a.g.v. dit kon ons nie braai nie, toe ek die restaurant bel om kos te bestel, toe kon ons nie kos bestel nie omdat daar 'n privaat funksie was. Ons moes 'n ander plan maak om kos te kry, onaanvaarbaar. Ek betaal vir die verblyf en vir die gebruik van AL die geriewe op die oord. Die volgende aand moes ek 'n rooster self aanskaf om te kan braai. Die stort het baie water gelek en die hele badkamer was baie vinnig onder water. Net een plaat op die stofie het gewerk. Alles was rustig in die aande, baie lekker verblyf. As jy gaan om net op die oord rustig te wees, vat maar 'n boek saam of 'n paar goed om jouself besig te hou. Verder daar is baie goed in die omgewing om te doen. Ons sal weer kom kuier.

Rochelle M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was baie lekker. Hulle kan dalk net bietjie meer moeite met die put-put bane maak, dit was vol blare.

Dis was lekker en rustig.

Cindy V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en skoon huisies.

Die huisies is baie netjies en skoon. Pragtige omgewing, sal beslis weer daar bly.

Louw B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louw B
Gesin met tieners

Rustig en baie mooi park.

Park is baie netjies, maar kort 'n groter warmwater swembad en meer aktiwiteite vir tieners.

Lizanda J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was mooi en rustig.

Dis 'n baie mooi en rustig.

Johan M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Johan M
Gesin met tieners

Koste gewys nie waarde vir geld. Hopeloos te duur vir wat jy kry verblyf gewys.

Die eenheid waar ons geslaap het is verseker nie geskik vir 'n gesin van 4, veral nie met twee tieners. Bed was glad nie gerieflik en die waaier in eenheid was glad nie effektief om vertrek af te koel.

Anja L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja L
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, netjiese verblyf, mooiste oord.

Ek sou graag iets wou hê om die swemhanddoeke aan op te hang. Ons het hulle tuimeldroërs gebruik, maar dit het glad nie gewerk nie.

Grant R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Grant R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig, was perfek om net weer asem te skep.

Die verblyf was onsettend netjies en mooi, was vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Daar is wel nie onsettend baie om te doen binne in Merry Pebbles Resort as jy nie 'n hele sportwinkels saam jou vat nie. Ons het op die 2de dag 'n foutiewe kamer lig gerapporteer en was verseker dit sou volgende dag reggemaak word, maar was nooit. Die staff was almal baie behulpsaam en vriendelik.

Drienie K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf met alles wat nodig is!

Baie dankie vir 'n rustige en veilige omgewing met skoon geriewe. Ek sal weer daar vakansie gaan hou en vir ander aanbeveel en om al die watervalle te besoek. Dis 'n belewenis!

Janette L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees. Kos asook wegneem etes baie goed.

Baie mooi caban gehad en baie mooi skoon. Die skottelgoedseep wou net nie skuim nie. Dankie vir die daaglikse skoon handdoeke en skoon skottelgoedlappies Die plekkie uiters netjies, maar bietjie onprakties, soos kluis is verkeerdom ingesit en baie moeilik om te gebruik. Daar is geen plek om jou tas en bagasie op neer te sit nie, ek het sommer 2 stoele van buite gebruik. Ons het die swembad geniet, nie te warm of te koud nie (warmbad).

John A - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A
Gesin met klein kinders

Stil, netjies, skoon, gerieflik en mooi.

Stil, pragtige omgewing en tuine netjies. Huis was skoon en gerieflik en lekker ruim. Goeie diens gekry. Net las gehad van klein swartmiere in kombuis.

Ronnie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gekuier, rustig, lekker uitgereën, net bietjie baie spinnekoppe in die badkamers, maar nog steeds mooi netjies en skoon gewees. Ek persoonlik dink net daar behoort meer ligte aangebring te word, veral by die badkamers, aangesien dit slegs op beweging werk, en dit afgaan voordat jy klaar kan maak in die badkamer. Verder sien ons uit na ons volgende kuiertjie daar.

Meagan S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan S
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Groen gras vir kinders, lekker speelparkie, baie netjies en skoon, ons het dit baie geniet en gaan vir seker weer daar kamp.

Madelein M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein M
Saam met vriende

Dit was skoon en netjies en baie mooi kampeerterrein tussen die bome.

Kampeerplek baie mooi tussen die bome, elektriese punt en kraan by elke staanplek, skoon ablusies en opwasareas. Sal volgende keer daarvan hou om langs die rivier te staan (was net bietjie te laat).

Tania V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V
Saam met vriende

Groot kamp staanplekke met ordentlike skoon geriewe.

Pragtige kampplek. Baie netjies, groot kampstaanplekke met heerlike grasperke en kragpunte. Skoon geriewe en baie ordentlike ablusieblokke. Sal hierdie oord enige tyd aanbeveel.

Ronnie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronnie S
Saam met vriende

Baie lekker, rustig en stil.

Die verblyf was baie lekker, al wat bietjie gepla het, was dit feit dat die ligte in die badkamers slegs op beweging gewerk het. In die aand as jy byvoorbeeld in die bad sit, gaan die ligte uit en jy moet die heeltyd beweeg om dit aan te hou. Dit was 'n probleem aangesien die ogies nie oral opgetel het nie. Dieselfde was vir klein kinders wat dan moes toilet toe gaan, terwyl hulle besig was gaan die ligte uit en hulle het gehuil dat hulle bang was, om daar te sit. Die ligte buite by die skottelgoed wasbakke was dieselfde probleem en van hulle het nie gewerk nie. Verder was ons kuiertjie uitstekend dankie.

Marcelle W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle W
Gesin met klein kinders

Dis my nuwe spot!

Ek het nog altd van Merry Pebbles gelees in die WEG. Ek het uiteindelik besluit om te gaan kyk en watter aangename verrassing was dit nie! Almal praat altyd van 'n plek waar hulle elke jaar gaan vakansie hou het. Wel, ek het nou ook so plek gekry! Merry Pebbles het alles moontlik wat kinders en volwassenes voor kan vra. Ek wil dit beslis 'n jaarlikse instelling maak. Die plek was skoon, veilig en rustig.

Basil C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Basil C
Gesin met tieners

Fantastic.

With the rain, a tree and branches fell. Merry Pebbles staff were very helpful and accommodating in resolving issues experienced. Our stay, as always was pleasant, facilities clean and all staff from security and cleaners, grounds-men and office staff all friendly and willing to help where needed.

Lynnette S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynnette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek as jy wil kampeer en met mense sosialiseer.

Ons moes wag dat hulle ons kamer skoonmaak met ons aankoms. Behalwe vir die swembaddens en skaak en putt-putt is daar nie veel op die oord om te doen nie. Moet maar speletjies saamvat om die tyd om te kry.

Frikkie B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid en pragtige natuur laat jou weer lus vir die lewe voel.

Pragtige natuur. Vriendelike mense.

Aaron E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aaron E
Gesin met klein kinders

Amazingly beautiful and situated a short drive from many amazing attractions.

Great place to unwind and allow the children to play in safe fun areas. Also great for couples to get away and have a relaxed experience together.

Wim B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Uitstekende verblyf. Beste kampplek in Sabie.

Amanda S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens