Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Merwespont

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Merwespont
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Almero O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O
Besigheidsreis

Snoozers kothuis op Merwespont is die heel beste in die hele Mooivallei!

My voorkeurbestemming in die Bonnievale-omgewing! Die rustigheid van 'n werkende plaas met 'n goed-toegeruste kothuis en 'n joviale gasheer en gasvrou tussen wingerde en Persimmon-boorde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almero O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero O
Besigheidsreis

Die gasvryste "huis weg van jou huis af" in die hele Bonnievale-omgewing!

Ek het in 10 jaar se reise in en om Bonnievale en die uittoets van byna al die gastehuise in die omgewing tot die slotsom gekom dat Merwespont vir my die topbestemming is. Uitstekend toegerus vir vakansie- of sakereise, 'n gasvrye landlady wat jou graag bederf, alles in 'n rustige plaasatmosfeer. Ek gaan maar net telkens terug. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier en die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

Ons was twee gesinne met klein kinders wat in een van die eenhede gebly het vir die naweek - daar was genoeg spasie en privaatheid vir almal. Ons het die rustigheid van die plaas, maar ook die warm vriendelikheid van ons gasvrou baie geniet. Die rivier was net ver/na genoeg vir die kinders om te baljaar, en dat ons nie oor hulle veiligheid bekommerd hoef te wees nie. Die gasvrou maak ook seker almal is bewus van die veiligheidsaspekte van die rivier en die aktiwiteite daar. Ons het baie lekker gekuier en kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D
Gesin met klein kinders

Heerlike familienaweek op die plaas.

Ons as familie het heerlik gekuier. Lekker, gerieflike huis met alles wat ons benodig het. Ronell is 'n baie goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karla P

Pret. Gemaklik. Onpretensieus.

Die verblyf was baie basies, maar dis al wat ons nodig gehad het. Ronelle was baie vriendelik en hulpvaardig, en so ook haar man, Willem. Die rivier is naby die gastehuise en toegang tot die rivier is redelik maklik, selfs vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merwespontweg, Plaas 223, Bonnievale, 1459, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b11c96866e73b8206c4c6cfcbc959b6e310dc9ccb72ef5eba0c8908fbf9193d4afe0bb4db3a94f358705db62e9c5fb8b7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Merwespont Road Farm 223 1459 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974354607491 20.149698624394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem