LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mes Amis Guest House | LekkeSlaap
+18

Mes Amis Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Mes Amis Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansa L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy see-uitsig soek, hier is dit.

Ek en my man het 'n heerlike tyd gehad by Mes Amis Guest House. Die eienaars is baie vriendelik en ons is hartlik ontvang. See-uitsig is fantasties en naby genoeg aan Wildernis vir etes. Kamers is baie skoon en netjies en ons regtig die gastehuis aanbeveel!

Roelf H - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis. Baie netjies en skoon. Met aankoms verwelkom en sommer klaar tuis gevoel. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie sentraal geleë met 'n baie mooi uitsig.

Sal beslis weer besoek. Hoop nuwe eienaar is net so vriendelik en behulpsaam soos huidige.

Linette L - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short but very sweet.

Owner extremely friendly and helpful. Initially difficult to find but that was because of a Garmin error, not the venue. Visitors should confirm exact address and directions.

Lynn M - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent! Views breathtaking! Hosts friendly and privacy respected. Clean and accessible walking beach.

Breakfasts at The Girls delightful. From the walking beach (accessible from our unit) you can take a nice hike to the swimming beach for a bit of exercise. Great holiday. We would visit Mes Amis again.

Jan-hendrik H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Daar is baie om te doen en te sien, van lang ente op die strand stap tot rondwandel in die oulike winkeltjies.

Mareli S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S
Enkelreisiger

Die perfekste plek.

Perfek geleë, ongelooflike uitsig, skoon en mooi met alles wat jy nodig het. Super vriendelike diens en watertand ontbyt. Van die beste verblyf in Suid-Afrika, vir seker.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Ag dankie, Mareli!
Groetnis,
Gerhard

Mes Amis Guest House
Tina H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met die beste see-uitsig.

Ons het in 3 verskillende plekke op die Tuinroete gebly op ons reis, en was spyt ons was nie by Mes Amis vir ons volle tydperk nie. Baie rustige atmosfeer. Die ongerepte see-uitsig en geluide van die see was fantasies. Dit was baie lekker om jou eie sitplek buite jou kamer te hê. Die eenheid was baie netjies en die kamer was baie gemaklik. Die ontbyt was heerlik. Sal beslis Mes Amis aanbeveel.

Mariette K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster-diens.

Dankie vir 'n fantastiese wegbreek. Perfekte ligging, baie veilige omgewing en asemrowende uitsig. Professionele en vriendelike vyfster-diens. Heerlike ontbyt, terwyl jy die see kan sien en hoor. Sal definitief weer besoek.

Babalwa M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Babalwa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the company of Gert and Anna very warm and welcoming.

If they can only have more channels on their TV sets.

Riana V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs, pragtige kamer, uitmuntende see-uitsig, goeie ontbyt.

Die hele gastehuis word duidelik goed versorg en instandgehou. Die ligging en die uitsig is net eenvoudig wonderlik. Ons het heerlik gekuier. Slegs Netflix beskikbaar, geen TV-kanale.

Johan C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging!

Professioneel. Waarde vir geld en presies wat ons voor gehoop het.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie Johan.
Groete, Gerhard

Mes Amis Guest House
Rika S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig in Wildernis.

Wat 'n aangename ervaring. Beste gastehuis wat ons ooit in oornag het. Kamer uitstekend, skoon, met uitsoek linne en toebehore. Wonderlikste uitsig wat nie maklik geëwenaar sal word nie. Baie waarde vir min geld!

Elize O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Uitstekend!

Pragtige verblyf met die mooiste uitsig oor die Indiese Oseaan! Vriendelike mense, netheid en 'n heerlike ontbyt elke oggend het ons ervaring vervolmaak.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie, Elize!
Groete Gerhard

Mes Amis Guest House
Cobus L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, sielsverrykende 2 dae.

Sien sterre.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie julle!
Gerhard

Mes Amis Guest House
Renatha G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renatha G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig vanuit ‘n pragtige gemaklike kamer

Gee baie moeilik 5 sterre vir al die kategorië maar Mes Amis verdien dit. Warm vriendelike verwelkoming. Asemrowende uitsig, heerlike bed en alles skoon en pragtig! Vriendelike ontbytdiens en nog see-uitsig vanuit die ontbytkamer. Die toegang tot die strand is gemaklik met die houtpadjie van die gaste huis tot op die strand. Die kroeg-yskassie met voorraad in die kamer is ‘n lekker bederf en die pryse baie billik. Mes Amis is op my speed dial vir ‘n volgende keer

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie, Renatha!
Gerhard en Anna

Mes Amis Guest House
Hannes M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mes Amis was beslis wat ons verwag het en meer.

Gerhard en Annatjie het uit hulle pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Die gastehuis is uiters netjies, personeel vriendelik, uitsig ongelooflik. Ons sal dit beslis aanbeveel vir gaste wat deur die tuinroete beweeg. Baie dankie.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie, Hannes, vir die mooi woorde!
Gerhard en Anna

Mes Amis Guest House
Matthys U - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys U

Uitstekende ligging

Wonderlike en stil gastehuis op die see met gerieflike toegang tot die strand.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie, Matthys!
Gerhard en Anna

Mes Amis Guest House
Rosette C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Vriendelike ontvangs. Skoon en baie stylvol. Daar is niks wat kort kom nie. Selfs die yskas is gepak, indien jy laat aand lus raak vir iets. Die plek is in 'n rustige area geleë, met 'n wonderlike see uitsig. Walvisse van ons stoep af dopgehou. Ontbyt was absoluut uniek, met 'n spesiale gedrukte spyskaart elke oggend. Ons het meer as 4000km gereis in 2 weke, en by talle plekke oorgeslaap. Mes Amis wen by verre. Ons sal definitief in die toekoms weer daar oorbly, maar dan sommer vir baie langer.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie, Rosette, vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Groetnis, Gerhard en Anna.

Mes Amis Guest House
Willem B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, tidy, wonderful

Our hosts were amazing - will HIGHLY recommend

Ilze D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig!

Netjiese en skoon gastehuis met ‘n ongelooflike uitsig. Uitstekende diens en heerlike ontbyt!

Violetta M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violetta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, pragtige uitsig.

Vriendelik personeel, heerlike ontbyt, baie netjies en skoon, gerieflike kamer.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Dankie, Violette. Kom gou weer. Groetnis, Gerhard.

Mes Amis Guest House
Daleen N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, goeie linne en handdoeke.

Pragtige uitsig, goeie linne en handdoeke. Ontbyt was heerlik.

Yvonne V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V
Enkelreisiger

Heerlik!

Vriendelike ontvangs, lekkerste ontbyt. Kamer was gerieflik, skoon, netjies en veilig. Uitsig asemrowend. Diens was tops. My gunsteling-gastehuis.

Maryke G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek vir lekker slaap, uitsig en jouself wees.

Baie lekker plek. Rus heerlik.

Mes Amis Guest House se terugvoer

Ag dankie, Maryke, ons waardeer die goeie woorde.

Mes Amis Guest House
Marius L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Uitsonderlik mooi. Baie netjies.

Anton V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en ongelooflike uitsig!

Dankie Gerhard en personeel vir 'n onvergeetlike vakansie ervaring.

Lana K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana K
Besigheidsreis

Absoluut wonderlik.

Die kamer was pragtig en skoon, met goeie linne en nuwe handdoeke. Die tuisgemaakte aandetes wat beskikbaar was was smaaklik.

Liezel N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N
Gesin met tieners

Fantasties! Mooi uitsigte en heerlike ontbyt!

'n Juweel in Wildernis met pragtige uitsigte oor die see, pragtige kamers en mooi uitsigte!

Jan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Wonderlik.

Alles skoon, netjies en uitsig pragtig. Direk op die see geleë.

Jan V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf op die strand met uithaler-ontbyt.

Gasvrye ontvangs en deurgaans vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie skoon en netjies met ruim kamers. Ontbyt innoverend en baie lekker. Sal weer daar aandoen.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton-keeromstraat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNmIzMzczLWYyMmMtNGY3YS1iYWJkLWUwZDY2MWNlN2EwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Buxton Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.99766170183 22.603295993079
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!