+121
Selfsorg in Suidelike Voorstede

Meyerhof Accommodation

Gerieflike ateljeewoonstel met 'n tuinuitsig
Vanaf R1 770
R1 770 R1 505
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, ketel, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Kothuis
Vanaf R1 770
R1 770 R1 505
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Daar is ook 'n braai, terras en sitarea, asook 'n TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke kothuis
Vanaf R1 770
R1 770 R1 505
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n braai met buitesitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer met toegang tot die binnehof
Vanaf R1 770
R1 770 R1 505
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet, bad en 'n wasbak. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kothuis bied ook direkte toegang tot die bekoorlike binnehof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met 'n swembaduitsig
Vanaf R1 770
R1 770 R1 505
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer bied ook 'n rustige swembad- en tuinuitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke ateljeewoonstel met 'n tuinuitsig
Vanaf R1 920
R1 920 R1 632
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek. Daar is ook 'n kaggel, braai, TV en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koning-kamer met 'n swembaduitsig
Vanaf R1 920
R1 920 R1 632
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie elegante oopplan-kamer is pragtig gemeubileer met 'n luukse koninggrootte-bed en beskik oor 'n stylvolle badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die bekoorlike ontbythoekie sluit 'n volledig toegeruste kombuisie in, perfek geposisioneer om pragtige uitsigte oor die oop tuin daaragter te bied. Met vreedsame uitsigte oor die swembad en welige groen, straal die kamer 'n gevoel van kalmte uit, 'n ideale omgewing vir rus, ontspanning en stil oomblikke van ontsnapping.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeymoon Suite with Private Pool
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Kaggel
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 2, Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Kaggel
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Slim
Toeganklikheid
Toeganklike toilethandvatsel
Toilet spoel wat toeganklik is vir gaste met gestremdhede.
Breë slaapkamerdeur
‘n Bredere ingang vir gaste, wat diegene met mobiliteitshulpmiddels akkommodeer.
Breë ingangsdeur
‘n Bredere ingang vir gaste, wat diegene met mobiliteitshulpmiddels akkommodeer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 770
R1 770 R1 505
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

11 Meyer Street, Plumstead, 7800, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f05abe8cc9b05435df348a3e9cc1ffed5014a13714c642ecb3c651c9d859935a131a104123b27aaafee0f260bbdf87e25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 770 nouVanaf R1 505 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 11 Meyer Street Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026308 18.471621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang