Meyer's Den

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meyer's Den is in Somerset-Wes, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-area en bied 'n prentjiemooi omgewing, heerlike kos en wyn en opwindende bestemmings soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town.

Verblyf is beskikbaar in 4 kamers in die eienaar se huis. Twee van die kamers het ’n enkelbed en die ander twee elkeen het 'n dubbelbed. Sandy het 'n privaat badkamer en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. Meyer's Den is lekker gerieflik geleë, net 500 m van 'n winkelsentrum en die gewilde Lord Charles Hotel af.

Ons voorsien, per afspraak, vervoer van die lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meyer's Den gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false