Meyerspark Self-catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Meyerspark Self-catering Units, by Carinus-straat 223 in Meyerspark, bied gerieflike verblyf in die voorstad Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na selfsorgverblyf.

Die eenhede is naby die snelweë, die CSIR, Silverton, Watloo en Wilgers Hospitaal geleë, wat dit die ideale basis maak om die omgewing te verken. Die perseel is 8 km vanaf die Menlyn winkelsentrum en die Time Square Arena met sy vertonings en geleenthede.

Elke eenheid is goed toegerus en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv (Premium-pakket). Die eenhede word skoongemaak. Linne, handdoeke, koffie en tee word voorsien. Maaltye kan ook op versoek voorsien word.

Daar is 'n braai en sitarea buite en 'n tuin met 'n verhitte swembad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Meyerspark Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za