Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MFT Guest House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Die tariewe geld vir 3 gaste.
Huisreëls

Sleutels: Op die dag van vertrek moet gaste die sleutels in die sleutelboks los en die deur sluit en die alarm aktiveer wanneer hulle die woonstel verlaat. Indien gaste nie die sleutels in die sleutelboks los nie sal daar ’n R350 fooi wees. Daar sal ’n fooi wees vir breekskade en/of vermiste items.

Veiligheid: Alhoewel die instansie poog om veilige geriewe te bied, word gaste aangemoedig om die nodige maatreëls in plek te stel om hulleself en hul besittings veilig te hou. Voertuie moet gesluit word en sleutels moet in die kluis gelos word. Die hekke maak oop en toe met ’n elektroniese afstandbeheerder (vas aan kamersleutels). Gaste moet die hek agter hulle toemaak. Die spoedbeperking is 15 km per uur.

Rook en vape word nie in die woonstel toegelaat nie. Daar is ’n kleiner rookarea en rokers mag nie direk buite die ingang rook nie. Gebruik asb. die asbakkies wat voorsien word.

Meubels en toerusting: Indien gaste die linne, meubels of toebehore in die eenheid beskadig sal hulle ten volle verantwoordelik gehou word vir die koste om die goedere reg te maak of vervang. Moet asb. nie meubels of toebehore skuif of van die woonstel verwyder nie.

Geraasvlakke: Gaste moet bedagsaam teenoor die bure wees en geraasvlakke tot ’n minimum hou. Gaste mag nie harde musiek vanuit motors, die eenheid of op luidsprekers speel nie. Geraas moet 22:00 stop. Gaste mag nie sing of byeenkomste hou in die woonstel of parkeerarea nie.

Verlore eiendom: Gaste moet seker maak om al hul besittings saam te neem met vertrek. MFT Guest House en die eienaars en personeel sal nie verantwoordelik gehou word vir enige besittings wat agtergelos word nie. MFT Guest House aanvaar nie verantwoordelikheid vir enige beserings, verlies of skade aan persone of persoonlike eiendom, of ongerieflikheid a.g.v. elektrisiteit wat nie werk nie.

Troeteldiere word nie op die eiendom of in die woonstel toegelaat nie.

Maak asb. seker om dadelik die woonstel se inventaris deur te gaan met aankoms, en enige skade of vermiste items aan te meld.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfontein-weg 75, Boksburg Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc2c1d0bd9d0e703653b3c4b2df1c88b40616c73fcaf5b3cd3a95d2bdffccb5584312d3d0d84f3297cdbc19f56fae70a67b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 75 Rietfontein Road Boksburg Wes 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.195495206428 28.242672532797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem