LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mganwini Lodge | LekkeSlaap
+19

Mganwini Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P552-pad, Bhambanana, Siweni, 3680, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mganwini Lodge is in 'n tradisionele gebied in Siweni in Noordelike KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plekkie om te ontspan en 'n regte, tradisionele leefwyse te ervaar. Die lodge is geskik vir gesinswegbreke, paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek of sakereisigers.

Gerieflike verblyf word in 'n aantal dubbelkamers en 2-enkelbedkamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër, lugversorging, 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke kamer het sy eie stoep en word daagliks skoongemaak.

Die lodge het ook 'n kroeg, eetarea, swembad en lieflike tuinuitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • P552-pad, Bhambanana, Siweni, 3680, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P552-pad, Bhambanana, Siweni, 3680, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4bacc413b6f0ed7636fcaf1c3572bea696d1179c84b613df840ad9f6c01cacc4c92f275e2b95630d419d5425a0416e61f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440  per nag, vir 2 mense P552 Road Bhambanana 3680 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.122674 32.158967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!