LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mhondoro Lodge | LekkeSlaap
+78

Mhondoro Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R13 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mhondoro is 'n luukse wild-lodge in Welgevonden Wildreservaat, 'n malaria-vrye wildreservaat in Limpopo, Suid-Afrika. Die reservaat bevat die wêreldbekende Groot 5 wat leeus, olifante, buffels, luiperds en renosters insluit.

Die verblyf bestaan uit 5 losstaande eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste per eenheid. Die meeste van die eenhede het slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoof-lodge en privaat villa spog met 'n pragtige mengsel van Afrika-sjiek en moderne ontwerp. Elke eenheid het 'n privaat uitkykdek en is net 'n kort entjie se stap van die hoof-lodge af.

Die luukse, kindervriendelike lodge het vinnig bekend geword vir sy nuwe ondergrondse watergat-uitkykplek wat met 'n tonnel aan die hooflodge verbind is. Dit bied 'n maklike, veilige en unieke geleentheid om tussen die diere te wees wat water drink by die watergat voor die lodge.

Vir dié wat verkies om heeltemal te ontspan of graag wil oefen, is die spa met 'n span gekwalifiseerde skoonheidsterapeute en gimnasium beskikbaar. Die swembad, sauna, kroeg en sitarea is beskikbaar vir alle gaste gedurende die hele dag. Al ons kamers het privaat en suite-badkamers en word daagliks skoongemaak. Opteltyd is van 12:30 en 13:00 by Welgevonden-hoofhek op die inklokdatum. Vertrektyd van die lodge af na Welgevonden-hoofhek is 11:00 op die uitklokdatum.

Mhondoro is 2 ure en 45 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af wat dit die perfekte safari-bestemming maak vir dié wat van Johannesburg af reis. Dit is nog vinniger om 'n klein vliegtuig te vat - dit vat jou nie net minder as 'n uur om hier te kom nie, maar bied ook 'n ongelooflike ervaring soos jy oor die Welgevonden Wildreservaat vlieg op pad na die landingsbaan toe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R13 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R13 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYmVmNDYwLTFkMWItNDU2OC1iMTYwLTU4NmFjZTI4YWUxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R13 300  per nag (vir 2 persone) Welgevonden Private Game Reserve Vaalwater 0530 Limpopo 086 999 0018 11:00-13:00 11:00 -24.338924942822 27.806868100525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!