LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mi Casa Guest House | LekkeSlaap
+7

Mi Casa Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Mi Casa Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Donald V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald V
Besigheidsreis

Netjies, skoon, stil en goeie diens van die personeel.

Baie gemaklike bed en als is mooi skoon en netjies in die kamer en op die perseel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Shaun K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun K
Gesin met klein kinders

Deserving of all its 5 stars!

Staff friendly and efficient. Place is clean and well secured. Parking is tight but understandably so. Got DStv. Fittings are upmarket.

Gerrit B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Gesin met tieners

Alle verwagtinge voldoen.

Versoek is vinnig en gou beantwoord. Baie goed by ontvangs ontvang. Kon ook vroeër ingaan as bepaalde tyd. Baie mooi en stil. Bed slaap heerlik.

Annarine P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarine P

Baie lekker.

Netjies en skoon, kos was heerlik gewees en die diens baie goed, stil omgewing, het niks om oor te kla nie. Sal dit definitief aanbeveel.

Kobie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Geen negatiewe kritiek nie.

Lucas L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-rylaan 47, Vanes Landgoed, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2Mjc1ZDI2LTgyYjMtNGZlZC04MDU5LTM1YjllNzY5NDRkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R825  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 47 Smuts Drive Vanes Estate 6229 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.733691 25.421857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!