Sinoville Akkommodasie by Mi Casa Selfsorg | LekkeSlaap
+67

Mi Casa Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Mi Casa Selfsorg
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Juan L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en bekostigbaar.

Baie lekker, die mense is vriendelik en dit is goeie waarde vir geld.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Dankie Juan,
Hoop ons sien jul weer.
Mooi loop
Magdel

Mi Casa Selfsorg
Ronelle D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D
Besigheidsreis

Netjiese plek, na aan als in die noorde van Pretoria.

Kamers is ruim en nietjies. Plek is na aan die areas waar ek wou wees. Na aan lekker eetplekke.

Lizaan G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lizaan G
Enkelreisiger

Hulle het vergeet ek kom.

Mi Casa Selfsorg het vergeet ek kom, en in 'n ander eenheid in geboek. Daar is ook geen warm water vir my gewees omrede hulle eers die geyser moes aansit. Glad nie aangename ondervinding.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Jammer om te hoor dat jou baie kort verblyf by ons onaangenaam was. Ongelukkig was beurtkrag ook bydraend, soos verduidelik by aankoms.
Hierdie instansie onderneem steeds om die beste diens te lewer, waarvan meeste van ons ander gaste getuig. Voorspoed met jou verdere reise en beplanning!

Mi Casa Selfsorg
Johan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Baie vriendelik.

Baie lekker gebly, net ligpaal wat dalk beter gemerk moet word. Het motor gestamp teen paal.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

So n jammerte Johan! Die munisipale ligpaal op ons sypaadjie, ongeveer 7 m weg op n 35° hoek en buite jou parkeerplek, staan al vir jare so. Ongelukkig sou publieke regulasies verhoed dat die paal "gemerk"/verf word.

Mi Casa Selfsorg
Wimpie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V
Gesin met klein kinders

Purely excellent!

The accommodation and staff support purely speaks for itself. Well done!

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Hoe gaaf Wimpie. Geniet jul opvang-kuiers en net die beste jul mikro-familie toegewens met jul toekoms-planne.

Mi Casa Selfsorg
John K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Besigheidsreis

Amazing.

Dit is 'n amazing blyplek, met amazing gaste. Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel. Dit is groot, netjies en baie gerieflik.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Dankie, tot weersiens.

Mi Casa Selfsorg
Lize-mari N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari N
Enkelreisiger

Baie rustig en lekker gebly.

Heerlike groot kamer met 'n stoep in 'n tuin, groot badkamer. Baie lekker daar gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Dankie, tot weersiens.

Mi Casa Selfsorg
Cobus J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus J
Enkelreisiger

Baie netjies.

Groot, netjiese, skoon kamer en baie vriendelike peroneel.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Dankie, tot weersiens.

Mi Casa Selfsorg
Angus S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Het lekker hier gebly, dit is ons tweede keer op die perseel.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Ek is bly jul ervaar dit so, Angus. Julle is net so rustig, dankie.

Mi Casa Selfsorg
Gerrie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry eienaar en die kamer was heeltemal goed, netjies en skoon.

Die enigste ding wat ek nie van bewus was tydens die bespreking nie, is dat dit op die eerste vloer is met 'n baie steil staaltrap na bo en ook dat daar nie TV-kanale beskikbaar is nie. Die parkering vir die voertuie is ook maar baie knap.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Hi Gerrie,

Jammer jul was nie 100% tevrede nie. Dit was verseker nie my deuranee gaste-paar naweek nie. Dis soms n uitdaging om die regte midde-weg te vind met gas-vryheid en diens, terwyl bekostigbaarheid, en wat mens daarvoor verwag in gedagte ge-hou moet word. Ek sal steeds trots wees op my poging om mense gasvry te ontvang en die beste diens te lewer, ten spyte van jul swak gradering.

Voorspoed met jul reis en verblyf.

Mi Casa Selfsorg
Zabeth T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabeth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus goed uitgelê, pragtig.

Baie gasvry en vriendelik. Sal met graagte aanbeveel. Gawe gasvrou wat baie moeite vir haar gaste doen. Werklik die moeite werd.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Dankie vir jul terugvoer Zabeth.

Mi Casa Selfsorg
Davidio D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Davidio D
Besigheidsreis

Very, very nice.

I really enjoyed the hospitality, accommodation is need and clean, vehicle under-roof parking and safe.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Thank you, Davidio.

Mi Casa Selfsorg
Wilna C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C
Enkelreisiger

Goed toegerus en die eienaar is baie bedagsaam.

Akkommodasie is goed toegerus met mooi tuin waarop jy kan uitkyk.

Paula D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula D
Enkelreisiger

Rustig en gerieflik.

Mi Casa is perfek vir 'n vinnige oorslaap. Dit is stil en baie gerieflik. Alhoewel jy in die stad naby alles is voel dit nog steeds of jy erens op vakansie is. Die gasvrou en gasheer is baie vriendelik en tegemoetkomend. Absoluut waarde vir geld en sal dit aanbeveel.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Thank you, Paula.

Mi Casa Selfsorg
Francois D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Wonderlik.

Heerlike kamer. Goeie bed. Lekker stort. Knus kombuisie met chocolate, koffie, tee en smullekker beskuit. Voel soos om tuis te wees. Absoluut awesome!

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Waardeer, Francois! Altyd welkom.

Mi Casa Selfsorg
Hildi H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildi H
Enkelreisiger

Ek was aangenaam verras, en sal vir seker terugkom!

Ek was aangenaam verras - gasvry, netjies, skoon, veilig, alles wat jy nodig het. Beslis waarde vir jou geld! Bespreek maar met gemoedsrus by Mi Casa! Hierdie is vir seker van nou af my eerste keuse vir verblyf in Pretoria!

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Gawe gaste ook, altyd welkom!

Mi Casa Selfsorg
Elma M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M
Gesin met klein kinders

Home sweet home.

Ons is baie tevrede met die gastehuis van intrapslag tot uitklok. Die ruim oud-en-nuut dekor gee mens 'n tuis gevoel. Alhoewel die area 'n onbeplande kragonderbreking gehad het, was ons ontvang met 'n flitslig in die hand en was daar vir ons kerse en liggies orals aangesteek sodat ons moeiteloos kon loop en inboek. Die gasvrou loop die ekstra myl moeiteloos en gee baie aandag aan detail - ons het niks gekort nie, selfs 'n paar snoepgoed en lekker vars vrugte in die yskas gehad. Die kombuisie is perfek vir 'n aand of 2 se oornag en die studeertafel was ook goed benut. Die area se ligging is sentraal, stil en veilig en die tuin is pragtig (my seuntjie kon nie die versoeking weerstaan om 'n paar blommetjies te pluk en vir die tannie te los nie). Baie dankie vir die gasvryheid, ons sal baie graag weer daar oornag.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Hoe gaaf! Dis 'n plesier om sulke bedagsame gaste te kon laat tuis voel. Kom kuier gerus weer.

Mi Casa Selfsorg
Celeste O - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste O
Gesin met tieners

Wonderlike vriendelike diens en ideale verblyf.

Wonderlike vriendelike diens en ideale verblyf. Baie sorg is geneem om ons vebrlyf so gemaklik en gerieflik as moontlik te maak. Waarde vir geld en ons het werklik baie welkom gevoel. Pragtige kunstige plekkie. Dankie!

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

N Plesier om die familie te kon akkommodeer, voorspoed met jul ondernemings waaroor ons gesels het.

Mi Casa Selfsorg
Emilia L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emilia L
Enkelreisiger

Awesome.

Baie sentraal, netjies, skoon en gemaklik. Het alles wat jy benodig.

Mi Casa Selfsorg's terugvoer

Waardeer Emilia, kom gou terug!

Mi Casa Selfsorg
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antunstraat 266, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmODkwNDYwLTc5YjEtNDViYi05YTNhLTZmMTNmM2I2OGMyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 266 Antun Street Sinoville 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.678664453341 28.222264945507
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za