Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Mi Casa Selfsorg-ateljee
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Buona Vista Tuineenheid
- Verwelkoming-skinkbord met vars melk, tee, koffie en beskuit
- La Casetta
- Verwelkoming-skinkbord met vars melk, tee, koffie en beskuit - vir langer verblyf selfsorg.
Huisreëls
Wasgoed en stryk vir gaste wat langer bly, kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Let asseblief daarop dat die Mi Casa (met balkon)-akkommodasie via trappe bereik word en nie geskik is vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Bykomende parkering kan gereël word.
Gebruik van die swembad en braaigeriewe kan met die eienaar gereël word om privaatheid te verseker.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
266 Antun Street, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang