Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Indien gaste 'n skoonmaakdiens benodig moet dit vooraf met die instansie gereël word en dit kos R100 per dag.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie, aangesien die verblyf in 'n rustige woonbuurt geleë is.
Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
Indien jy met meer gaste arriveer as wat bespreek is, sal jy uit die verblyf gesit word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 840
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 840
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarendonstraat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaB30RfBQXm7SwXGLT9egNo3gU1uLQibITRAlM4QS0aN3Mx109X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 840 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 24 Claredon Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.930729 30.835977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem