Micasa Sucasa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Micasa Sucasa en Loftus by die See is op die eienaar se perseel in die kusdorp Rheebok.

Dié woonstel, Micasa Sucasa, het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n TV met vol DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel lei na 'n stoep met sitplek en 'n kroeg. 'n Braai is op die stoep beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike waskamer.

Die huis, Loftus by die See, het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 kamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar vir nog 2 gaste.

Die huis het kombuis, eetarea, sitarea met 'n kaggel en 'n braaikamer met 'n see-uitsig. Ander geriewe sluit WiFi en 'n TV met dual view-DStv in die hoofslaapkamer, sitarea, braaiarea en die sitarea op die onderste verdieping. Buite is daar 'n houtdek met gasbraaigeriewe en 'n patio met 'n onthaalarea wat ook sy eie braaigeriewe het.

Dis 500 m vanaf Klein-Brakrivier se strand, 30 km vanaf George, 10 km vanaf Hartenbos en 15 km vanaf Mosselbaai.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Micasa Sucasa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false