LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Michael’s Den | LekkeSlaap
+11

Michael’s Den

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Notsunglaan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R549 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Michael's Den is in Heather Park in George geleë, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-woonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is ook 2 gemaklike stoele, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die huis het laserstraal-sekuriteit en is aan gewapende reaksie gekoppel.

Slaapplek

’n Bespreking by Michael’s Den sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Michael’s Den
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Notsunglaan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Michael’s Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R549
per nag (plek vir 2)
Vanaf R549
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Notsunglaan 16, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf306868152322e83acb3d64f56c6e2c52928235270c7019c09bfc2ecd02ba820d59b79eefb7ac15b972f4dd93d4f77945df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R549  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Notsung Avenue Heather Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.955141969623 22.436233093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!