Astonbaai Akkommodasie by Michelle's Self-catering Apartment | LekkeSlaap
+8

Michelle's Self-catering Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantsingel 71 , Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Michelle's Self-catering Apartment is op die eienaar se perseel in Astonbaai geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby die strand en ander geriewe.

Dié eenheid is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koniginggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, wat ideaal is vir 'n paartjie. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel, eetgerei, breekware, potte en panne.

Daar is ook 'n binnebraai en slaapbank in die sitkamer beskikbaar. Let asb. op dat die oopplan-badkamer gedeel word indien daar meer as 2 mense is. Daarom is dit ideaal vir 'n paartjie. Daar is 'n ingang na 'n privaat tuin met buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek.

Michelle's Self-catering Apartment is net 10 minute se stap vanaf die strand en verskeie restaurante en winkels in die omgewing. Walskipper en Tapas is 1,5 km vanaf die woonstel. Astonbaai se strand en strandmeer is ook naby en veilig vir swem, kanovaart en vlieërbranderry.

Slaapplek

’n Bespreking by Michelle's Self-catering Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Michelle's Self-catering Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Cormorantsingel 71 , Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Michelle's Self-catering Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantsingel 71 , Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MWQzMjEwLTQ0NjktNGUxYy1hOGY3LWFjM2QxNzM3M2RhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 71 Cormorant Crescent Aston Bay 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078929278513 24.911100715399
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za