Middedorp at the Majestic Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Middedorp is 'n selfsorgtuinhuis in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai en dit is loopafstand van Kalkbaai se hawe af.

Die luukse tweeslaapkamerhuis is stylvol versier en volledig ingerig vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers kan of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens elk hê. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die slaapkamers is op die boonste vloer geleë.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Die leefarea bestaan uit 'n etenstafel met stoele vir 6 gaste, asook 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Agter die huis is daar 'n lieflike erf en die balkonne bied lieflike uitsigte.

Gaste het eksklusiewe toegang tot 'n privaat gimnasium en swembad, en daar is 'n aangewese parkeerplek beskikbaar. Majestic Village beskik oor 24 uur-sekuriteit. Gaste kan ook hulself by die Majestic Spa met professionele behandelinge bederf. Ekstra kostes is van toepassing.

Die huis is in die opgeknapte, ou Majestic Hotel geleë. Die hotel se oorspronklike 1920-kenmerke is gehou en gekombineer met moderne luukshede om 'n gemaklike omgewing te skep.

Slaapplek

'n Bespreking by Middedorp at the Majestic Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Switsers

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middedorp At The Majestic Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false