Middelberg Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Middelberg Gasteplaas is 'n gerieflike selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste.

Die plaashuis het 4 kamers en 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde kamer het 'n stapelbed en 'n kinderbed. Die vierde kamer het ook 2 stapelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasijen, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar.

Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitkamer ontspan, wat ook oor 'n kaggel beskik. Neem asseblief kennis dat die huis nie 'n TV of DStv het nie en daar is ook nie WiFi of selfoonontvangs nie. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Die plaas is teen die skuinste van die berg geleë en dit bied verskeie fynbos, protea en skaars vetplante. In die winter kan gaste ook die sneeu op die berge aanskou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middelberg Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false