Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelberg Manor Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelbergstraat 223, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Middelberg Manor Self-catering bied gerieflike verblyf in gerieflike woonstelle in Muckleneuk in Pretoria. Dit bied 'n toevlugsoord in die stad vir lang- of korttermyn verblyf.

Die woonstelle is op 'n residensiële eiendom waarop die eienaars ook woon. Dié historiese huis bied 2 privaat woonstelle. Elke woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers met storte en 'n oopplan-leefarea.

Elke kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Elke sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Die woonstelle lei elkeen na 'n stoep wat reg rondom die eiendom strek en sy eie tuin het. Gaste kan van die swembad op die perseel gebruik maak. Die eiendom het elektriese omheining en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Die eiendom is sentraal in die Brooklyn-omgewing in Pretoria, met maklike toegang tot die N1. Die ligging bied toegang tot Brooklyn Mall, ander winkelsentrums, hospitale, skole, universiteite en die stad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Middelberg Manor Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nici Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • Middelbergstraat 223, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Middelberg Manor Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelbergstraat 223, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f8a59ba093560f18d329e4ef726c5d4dc7c243e75760ff3d9336e1f824bc39a03c9ac358b5a24cba7fcf203ba196833eba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 223 Middelberg Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761156080854 28.211413527613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem