Middelfontein Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Middelfontein Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige werkende plaas sowat 1,3 km buite Sutherland. Hier kan gaste egte Karoo-gasvryheid geniet.

Verblyf word gebied in 2 selfsorghuise, naamlik Fontein en Fonteintjie. Daar is ook 'n romantiese klipkothuis, naamlik Saffraan Kothuis. Elke eenheid het kombuisgeriewe, 'n leefarea en braaigeriewe. Fontein en Fonteintjie het elektrisiteit, 'n TV met DStv, verwarmers en elektriese komberse. Saffraan Kothuis het nie elektrisiteit nie en die toebehore werk met gas.

Die plaas bied lieflike voetslaanroetes en sterrekyktoere kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Middelfontein Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false