Waterberg Akkommodasie by Middelplaas Guest Farm | LekkeSlaap
+33

Middelplaas Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Middelplaats Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R540 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Middelplaas Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas buite Modimolle in Limpopo. Die eko-toerismebestemming spog met 'n rits natuur- en wildreservate, en doendinge, soos voetslaan, bergfietsry, wildkyk, perdry en voëlkyk.

Verblyf word in 4 kamers met slaapplek vir 4 gaste elk en 'n tenthuis met slaapplek vir 2 aangebied.

Kamer 1 en 2 het elk 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, eie badkamer met bad en toilet, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area apart van gemeenskaplike kombuis, lapa en boma-area.

Kamer 3 en 4 het elk 4 enkelbeddens, 'n eie badkamer met 'n toilet en stort, asook tee- en koffiemaakgeriewe en yskassie. Daar is 'n gesamentlike braai-area apart van gemeenskaplike kombuis, lapa en boma-area.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, vrieskas, oond en 'n mikrogolfoond. Ekstra geriewe sluit 'n boma, lapa en swembad in.

Gaste kan lekker gaan swem, visvang, wildkyk en voëlkyk op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R33, Middelplaats Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R33, Middelplaats Plaas, Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YTY1ODA2LWNkNDQtNDExNS04MmIxLWRlOTliZTUzN2I3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) R33 Middelplaats Farm 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.798897134352 28.586127148479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za