Paarl Akkommodasie by Middelplaas Paarl Guesthouse | LekkeSlaap
+65

Middelplaas Paarl Guesthouse

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is bekend vir sy natuurskoon, uitstekende wynplase, koffiewinkels, fantastiese argitektuur en vrugte-groei erfenis.

Die gastehuis is op 'n rustige plaas binne maklike bereik van die middedorp en is die ideale bestemming vir sakereisigers, vakansiegangers, trougaste, skoolgroepe, spanbouers of sportgroepe. Daar is 9 kamers met elk 'n individuele tema en 'n uitsig oor die dam. Elke kamer is toegerus met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort.

Daar is 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg en 'n kontinentale ontbyt is ingesluit en word in die slaapkamers bedien. Daar is kamers met hulle eie braai-areas en die ander kamers het slegs toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Veilige parkeerplek en WiFi is ook beskikbaar.

Die plaas is naby verskeie trou-venues, talle bekende wynplase waar gaste wyn- en kaasproe kan geniet. Ander besienswaardighede sluit Spice Route, Ashanti, Kronenburg, Nelson's Wynlandgoed, Rhebokskloof, die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlberg Reservaat, Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Middelplaas Paarl Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Middelplaas Paarl Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKBrYkmwU053doRfwRWTq27ZG63GKdlzmVgHiRWXRy6Hk4opkr0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Malmesbury Road R45 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.688179909224 18.967795327289
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za