LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Middelplaas Paarl Guesthouse | LekkeSlaap
+65

Middelplaas Paarl Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Middelplaas Paarl Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Covenance M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Covenance M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Air conditioning would add more to comfort.

Unit service and breakfast was excellent.

Anton V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wat 'n heerlike gastehuis op die plaas net buite Paarl.

Annelize C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was baie goed en die eenheid was baie netjies.

Middelplaas is 'n ideale plek om af te skakel van die res van die daaglikse stres. Dit was rustig, lekker stil en die ontbyt was heerlik.Ons sal defnitief weer 'n bespreking doen vir Middelplaas Paarl Guesthouse.

Francois H.j S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H.j S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelik.

Ek en my vrou was met ons aankoms vriendelik ontvang, ons het onmiddellik tuis gevoel. Gedurende die naweek het die gasvrou vir ons voorstelle gemaak waar ons kon gaan, asook wanneer sy ons gesien het, opgevolg het dat ons nog die verblyf geniet. Die verblyf was baie goed en ons het die wegbreek geniet. Die ontbyt was die moeite werd. Die werkers was ook baie vriendelik. Ons sal weer wegbreek soontoe en Middelplaas aanbeveel.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Hallo Francois, dit was 'n voorreg om julle te kon leer ken. Mag die laaste stukkie van 2020 rustig en goed verloop. Anne-Marie.

Middelplaas Paarl Guesthouse
Ssretta V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ssretta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So mooi, netjies, skoon en vriendelike diens.

Ons beveel die plekke waar ons tuis gegaan het met liefde aan. Ontbyt in die kamer, wow! Puik diens van Anne Marie, baie baie dankie! Ook vir al die aanbevelings van plekke om te besoek!

Charles L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L

Excellent.

Hosts were very accommodating to the group's needs.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Thank you so much Charles for this awesome review. We do appreciate it. Congrats to your groups winnings and beautiful achievements. We hope to see you again soon.
Anne-Marie and Suzanne

Middelplaas Paarl Guesthouse
Desmond H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Ons is toegelaat om langer as die verwagte tydperk aan te bly aangesien ons motor in was vir 'n diens. Personeel was vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Dit was vir ons 'n eer om julle met julle pragtige Jack Russeltjie te kon akkommodeer. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Allison N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, great service and very friendly, kind and helpful owner.

My son and I thoroughly enjoyed our stay at a beautiful location. The accommodation had everything we needed, topped by the friendly service and great breakfast. It was very clean and our early breakfast requests due to an event attendance we had in the town daily was delivered kindly and promptly and exactly what we needed to fuel us for each day. This place has big plans and great owners, and I look forward to seeing them grow and visiting again. The winter promo of pay 3 nights, get a 4th night free was also a great incentive.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Allison we appreciate your time to write this beautiful comment. May your son just excel in his sports.Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Ashleigh J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie plek om te ontspan. Die personeel en diens was fantasties, dankie!

Sien uit daarna om weer terug te kom. Prys en gasvryheid was indrukwekkend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a really great place to chill and relax. The staff and service was awesome, Thank you!

Looking forward to coming back. Price and hospitality was impressive.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Thank you, Ashleigh. We enjoyed your friendliness the week you stayed with us.
We wish you well on your travels.
Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Ilze V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was voldoende.

Gasvryheid was baie goed, Anne-Marie is regtig vriendelik en gaaf. Ons verblyf was goed, maar die geraasvlak is hopeloos te hoog. Jy hoor letterlik elke geluid van die persone in die aangrensende kamers. Ons het maar swaar aan die slaap gekom.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Ilze ons vra onverskoning vir die ongerief. Ons het 'n beleid dat ons dadelik 'n plan maak deur hetsy 'n ander kamer vir ons gaste te gee of dat ek die geraasmakers stil maak. Dis jammer dat ek nie van jul probleem geweet het nie want ek sou dit dadelik opgelos het. Die salige plaas- en veral aandstilte is juis wat ons gastehuis uniek maak. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Anna-marie R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R
Gesin met tieners

Pragtige oornagfasiliteite met 'n plattelandse atmosfeer, persoonlike gasvryheid van eienaar en lieflike bederf-ontbyt.

Pragtige, praktiese en toeganklike oornagfasiliteite met lieflike binnenshuise versiering, en 'n heerlike bederf-ontbyt wat op 'n skinkbord in jou eenheid bedien word. Die rustige plaas-atmosfeer met 'n uitsig op wingerde en berge en die vriendelike en persoonlike diens van die eienaar is wonderlike pluspunte!

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Anna-marie. Ons gaste maak dit vir ons lekker.

Middelplaas Paarl Guesthouse
Pierre H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en pragtige uitsig oor vallei.

Vriendelike en hulpvaardige diens en ontbyt in kamer was 'n ekstra bonus. Baie dankie vir 'n lekker 3 dae.

Lizel C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel C
Gesin met tieners

The place is just what you need.

Peaceful, clean & excellent service.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Lizel, it was a pleasure to have you here. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Zelda S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Gesin met klein kinders

Very nice and relaxing.

Estelle is an excellent hostess.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Zelda, it was a pleasure to have you here. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Dewaldt D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewaldt D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede.

Middelplaas het vir seker die vermoë om een van die beste gastehuise in die omgewing te word, die diens was baie goed en mens voel onmiddellik welkom.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Dewaldt, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon huisves. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Avril D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Avril D
Gesin met tieners

Anne Marie was great to deal with and is friendly and welcoming.

Perfect place for our overnight stay.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Avril, it was a pleasure to have you here. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Hermien T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Pragtig ingerig met alles wat jy nodig het. Die eienaar is so vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Hermien, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer.Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Lydia V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en naby. Lekker wegbreek van stad se geraas!

Ons was baie verbaas oor die lieflike kamer, braaiplek en uitsig. Anne Marie was fantasties en maak die heerlikste bederf ontbyt. Sal dit definitief aanbeveel!

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Lydia, dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon akkommodeer. Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Hannes D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Enkelreisiger

Gaan kyk self.

Ek kan lang stories maak, maar dan sal julle dalk net dink ek word betaal. So gaan kyk liewer self. Billik, top gehalte, naby alles, veilig, vriendelik, hulpvaardig en mede-menslik.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Mens kan net dankie sê in alle nederigheid. Ons het net wonderlike gaste al die pad.

Middelplaas Paarl Guesthouse
Cordi B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie ontspanne prettige wegbreek.

Ons het heerlike verblyf geniet. Lieflike kamers met ingeligte personeel. Baie goeie advies gekry oor besienswaardighede en paaie.

Jaques L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande gasvryheid.

Die eienaars was baie gasvry en tegemoetkomend gewees. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik volgens ons versoeke te maak. Ons was aangenaam verras met 'n braaiplek wat toegerus was met hout en braaigeriewe. Die kersie op die koek: Die lekker vol ontbyt wat na ons kamer toe gebring is.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Jaques en Mandie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Nita G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G
Besigheidsreis

Baie goeie diens!

Baie goeie diens, gerieflik gebly en sentraal.

Ej B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ej B
Saam met vriende

Baie hartlik.

Ons was baie goed ontvang. Die geriewe is nuut en is goeie waarde vir geld. Dit is baie rustig en die ontbyt was puik!

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Thank you, we do appreciate your feedback. You are always welcome at Middelplaas Paarl Guesthouse.

Middelplaas Paarl Guesthouse
Charlotte G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte G
Enkelreisiger

Excellent!

Very nice room and delicious food. Excellent view over the vineyards. Very friendly and kind host and staff that went the extra mile to make me feel at home. Wish I could stay longer. Will definitely recommend them to friends and family.

Middelplaas Paarl Guesthouse's terugvoer

Dear Shelley,

We do appreciate your comment. You are always welcome.

Regards,
Anne-Marie

Middelplaas Paarl Guesthouse
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmesburyweg, R45, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde4b9e29be65d0b3ff2614b808f6277e3c5d376bb5e1b9a3d88f5685eb70b9dabfac4b5adfacb33bfa8e478c34f9b93533d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Malmesbury Road R45 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.688179909224 18.967795327289
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!