Vrystaat Akkommodasie by Middendeel Boshof | LekkeSlaap
+24
+24

Middendeel Boshof

Selfsorg
  • Vanaf R6 000 per nag (vir 30 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Middendeel , Distrik Boshof, Boshof, 8040, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die tipiese Suid-Wes-Vrystaatse opstal het in onbruik verval vanaf 1964 tot 1993, waarna die huidige eienaar (6de geslag) en sy vader (5de geslag) die opstal gerestoureer het. Dit word tans gebruik as 'n gasteplaas en gemeenskapsentrum. Die boerderypatroon is aangepas na Dormerskape, Bonsmara-bees en beperkte wildsoorte en hierdie kombinasie is met groot vrug uitgebou.

Middendeel Gasteplaas is bekend vir:
* rustigheid, afgesonderdheid en eenvoud,
* kontreikos op aanvraag,
* stoepe vir informele kuiersessies,
* gemeenskapslokaal vir etes, troues, vergaderings, spanbousessies,
* en uitgestrekte vlaktes en oop ruimtes.

Fasiliteite beskikbaar:
* 8 slaapkamers
* 4 badkamers
* ten volle toegeruste kombuis
* braaigeriewe
* kaggel
* ESKOM-krag

Geskik vir:
* groepe van tot 30 persone om te slaap
* seminare en werkswinkels tot 60 persone
* studentegroepe
* skoolgroepe
* kerkgroepe
* kantooruitstappies
* uitstappies met vriende of familie
* troues

Ligging

  • Middendeel , Distrik Boshof, Boshof, 8040, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
per nag (vir 30 persone)

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R6 000
per nag (vir 30 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R6 000
per nag (vir 30 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Middendeel , Distrik Boshof, Boshof, 8040, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMzY5ZWI1LWQ3NzYtNDBmOC1hYTYwLTJmNzNkZjFiZmNlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (vir 30 persone) Middendeel Distrik Boshof 8040 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 16:00 -28.719486698553 25.414107441902
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za