Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midlands Cottage

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Fields 3, Mount Shekinah R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Midlands Cottage is op die skilderagtige Midlands Meander geleë en bied luukse verblyf met skouspelagtige uitsigte oor 'n natuurreservaat. Dit is gerieflik langs Michaelhouse-skool en naby verskeie restaurante en besienswaardighede geleë.

Dié opgeknapte huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping en elkeen het 'n koninggrootte-bed, 'n kaggel, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie 2 slaapkamers bied direkte toegang tot die buitedek. Die ander 2 slaapkamers is op die boonste verdieping en het elkeen 'n enkelbed en toegang tot die derde badkamer met 'n stort.

Die huis beskik oor 'n moderne oopplan-uitleg met 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die kombuis lei na 'n glas-etenstafel met sitplek vir 8 reg langs 'n kaggel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die stapeldeure lei na 'n groot houtdek met sitplek, 'n swembad en braaigeriewe. Midlands Cottage is ideaal vir 'n wittebrood of net 'n gesinswegbreek buite die stad.

Slaapplek

’n Bespreking by Midlands Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Midlands Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Jaar gelys 3

Ligging

  • The Fields 3, Mount Shekinah R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Midlands Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Fields 3, Mount Shekinah R103, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc19e2ff9b2e391406a0c7b8610768c9e853e77a5f30c8320448979de1d1e5d9603b18634c22bcfd7ba921949194b8bf3f19b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 The Fields Mount Shekinah R103 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -29.398911577809 30.059769172309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem