LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midlands Inverness Cottages | LekkeSlaap
+81

Midlands Inverness Cottages

SummerSon
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Perkallinne, 'n donsduvet en handdoeke word voorsien. 'n Verwarmer, 'n warmwatersak en waaier word ook voorsien. Selfsorggeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, broodjiemaker, 'n broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die kothuis word keurig voorberei met vars blomme uit die tuin, sjokolades op die kussing en sjerrie word met aankoms geniet. Gaste kan die mooi sonsondergang oor die wingerde vanuit die kamer dophou.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders onder 4 jaar se verblyf is gratis, tensy 'n matras benodig word, wat dan teen R90 bespreek kan word. 'n Eenmalige wasgoedfooi is ook betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shetland Kothuis
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuisie. 'n Verwarmer, waaier en 'n kaggel is beskikbaar. Warm duvets, ekstra kombers en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis bied mooi uitsigte oor die plaas.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders onder 4 jaar se verblyf is gratis, tensy 'n matras benodig word, wat dan teen R90 bespreek kan word. 'n Eenmalige wasgoedfooi is ook betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Savannah Kothuis
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Tee- en koffiemaakgeriewe, asook beskuit en koekies is beskikbaar. 'n Verwarmer, waaier en kaggel word voorsien. Warm duvets en handdoeke word voorsien. Die slaapkamer, badkamer en sitkamer bied baie mooi uitsigte oor die plaas. 'n Matras of 2 kan op aanvraag voorsien word. 'n Kampkot is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders onder 4 jaar se verblyf is gratis, tensy 'n matras benodig word, wat dan teen R90 bespreek kan word. 'n Eenmalige wasgoedfooi is ook betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crofters Kothuis
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie losstaande kothuis beskik oor 2 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die beddens is met gehalte-perkallinne oorgetrek. Die een badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Die kothuis het 'n oopplan-sitarea, -eetarea en -kombuis. Daar is 'n TV en 'n stoep met braaigeriewe. Die kothuis het lae plafonne wat dit warmer in die winter maak en koeler in die somer. Daar is 'n minimale fooi betaalbaar vir hierdie kothuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Kinders onder 4 jaar se verblyf is gratis, tensy 'n matras benodig word, wat dan teen R90 bespreek kan word. 'n Eenmalige wasgoedfooi is ook betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 490
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Inverness, Caversham Valley, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1QJAG1iQOdMyRRpb6ZQ6bmq1xNXsYnk8ehQIDm5Ug0ESddaBNc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 490  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Inverness Farm Caversham Valley 3270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.419698702013 30.099148750305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!