Mooi River Akkommodasie by Midlands Saddle and Trout Resort | LekkeSlaap
+102
+102

Midlands Saddle and Trout Resort

  • Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mooirivier is 'n area met uitsonderlike prag en is bespikkel met talle besienswaardighede. Dit word ook as die poort na die Drakensberge gesien. Buiten die Midlands Meander, is daar ook stoeterye, wild, vlieghengel, slagvelde, bos, flora en fauna, kuns en kunsvlyt, om maar net 'n paar te noem.

Midlands Saddle and Trout Resort bied ten volle toegeruste, luukse chalets van verskillende formate. Daar is ook 'n restaurant wat smullekker kos bedien en 'n spa - die perfekte plek vir troues en funksies.

Daar is 8 luukse chalets met 'n volledig toegeruste kombuis, kaggel, waaier, veranda of patio met ingeboude braai.

Geriewe sluit avontuurgholf, kuns en kunsvlyt, pluimbal, kroeg/skemerkelkiekroeg, voëlkyk, bordspeletjies, kegelbaan, rolbal, skoonmaakdiens, gemeenskaplike braai, kruidenierswinkel, bababed, visvang, speletjieskamer, gholf, staproetes, perdry, klimraam, wasgoeddiens, biblioteek, mini-gholf, speelpark, restaurant, kamerdiens, swembad, tennis, foreldam en 'n spa in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Midlands Saddle and Trout Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Midlands Saddle and Trout Resort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 110
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hidcote-weg 152, Sub 7 van Oatesdale-plaas, Hidcote-area Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyN2VmNDBjLTRjODAtNDdjNi1hMzc5LWVlNzMxYjVhNjRhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 110  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 152 Hidcote Road Sub 7 of Farm Oatesdale 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.16676308605 29.921763539314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za