LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midvaal Gastehuis | LekkeSlaap
+32

Midvaal Gastehuis

Gastehuis
Rooi Kamer
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Daar is ook 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blou kamer
Vanaf
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer bied 'n uitsig oor die pragtige tuin. Die kamer het 'n stoepie voor. Daar is 2 enkelbeddens en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Die kamer het ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lapa
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel, binne huis braai-area, en 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv in die sitarea. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e16289d1ab47adae3958387c0c4f321e7bc7143871758af9e01f30c9c65a069382372fd7527c4a19ff7b640d2d351508c33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag(plek vir 4) 8 5 1 5 78 Malcolm Road Pendale AH 1960 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.4993923144 28.043167300678
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!