Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Midway Overnight Rooms

Dubbel- of 2-Enkelbedkamer met badkamer
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 'n enkelbed en 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstofie, 'n oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. WiFi is ook in die eenheid beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitarea en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea en die badkamers het storte en baddens. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea op die rusbank voor die TV met Netflix ontspan en WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Midway Oornagkamers - Besigheidskamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers bied elkeen slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, 'n sitkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 12, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeaad8f7214b707a2b2a6d48011475816f0015c8bc54468b7c50c1d7bc2bdfdd160ec9371bf3aaf340dac9dcb88abcc1646f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 29 5 1 5 12 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.7618293 24.7622224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem