LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Midwest Karavaanpark | LekkeSlaap
+12

Midwest Karavaanpark

8 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boventrekstraat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Midwest Karavaanpark bied kampplek in St. Helenabaai op die strandfront. Dit is die ideale kampeerplek vir karavane.

Dié park se kampeerterrein het elektrisiteit, waterpunte, braai-areas en 'n paar plekke met skadu-bome.

Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en toilette. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Midwest Karavaanpark is 50 m van die strand af waar gaste kan swem en visvang. Tussen Augustus en November kan gaste die walvisse en hul kalfies sien en in lente bot die helderkleurige veldblomme.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Midwest Karavaanpark
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Boventrekstraat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Midwest Karavaanpark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boventrekstraat, Midwest, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYDi8vlXnS4geMg5VsLlp00iqrDjrHv6CyGvhZrCjn2NH5U6dKD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Boventrek Street Midwest 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 11:00 -32.7303078883 17.990847996607
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!