LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46
Rugsakreisigerslosies in Bultfontein

Mielieblaar & Koringaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marlé N
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Beste Bultfontein verblyf! Vriendelikste, skoonste, beste, gemaklikste verblyf gewees. Was en sal altyd ons 'go-to' verblyf in Bultfontein wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Mielieblaar & Koringaar
Baie dankie, Marlé. Was heerlik om julle hierdie keer te ontmoet. Julle is 5-ster gaste. Absoluut enige tyd weer welkom terug.

Paul V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Yolanda is a super star. The host family went above and beyond to make us feel comfortable and at home. We shared a wonderful evening with Yolanda and her family, and I am totally inspired by such gracious people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Mielieblaar & Koringaar
Thank you, Paul. It was great meeting you and Zac - and being part of your journey.

Gerda C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic. Fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lefa M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Very nice place to be. I did enjoy my stay. The place is clean and the owner is very friendly. I will visit the place again next time when I travel that side.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gielie B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Netheid. Gemak. Hoë standaard en waarde vir geld. Yolanda se opregtheid en vriendelike ontvangs het my verblyf afgeskop op 'n hoë noot en die akkommodasie was wedersyds. Ek kan dit opreg aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolanda
Mielieblaar & Koringaar
Gielie, dit was heerlik om jou te ontmoet en te ontvang. Jy is altyd weer welkom wanneer jy in ons area is. Groetnis

Douglas Bee Farms T
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lekker, skoon, netjies, veilig. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas Bee Farms T
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Lekker, skoon, veilig. Het heerlik gebly. Die ontbytmandjie was 'n lekker verrassing, so ook die melk in die yskas. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Kan verblyf aanbeveel. Geen probleme ondervind nie, heerlik geslaap en die voertuig was veilig. Ontbyt pakkie was genoeg per persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die ontbytmandjie is 'n goeie idee. Akkommodasie voldoen in al mens se behoeftes vir oornag. Dit is ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni S
1 nag
5.0
Jul 2024

Tops, vriendelik en netjies. Beslis 'n aanbeveling. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

43 Marquard Street, Bultfontein, 9670, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7O91IauZav9gLbc0BrqqZRCGcU9gtaCd35Byqbqx5otpcmu0m1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 43 Marquard Street Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.281966982429 26.146739627929
Soek in 'n groter streek