Bela-Bela Akkommodasie by Mikama Bush Camp | LekkeSlaap
+41

Mikama Bush Camp

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droogekloofplaas, Noisy Leaf-weg 33, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 360 per nag (vir 22 persone)

Beskrywing

Mikama Bush Camp is ideaal vir 'n groep of gesin en bied 'n stil wegbreek in die Bosveld aan die voet van die Waterberge.

Die kamp het water en elektrisiteit en het 3 eenhede wat saam bespreek kan word vir 22 gaste. Die eerste eenheid het 3 kamers met 'n dubbelbed en stapelbeddens en deel die badkamer met 'n stort.

Die tweede en derde eenhede het elk 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die een het 'n bad en stort en die ander het net 'n stort. Die kamers het 'n dubbelbed of 'n stapelbed. 'n Addisionele ablusieblok met 'n stort is ook beskikbaar. Al die kamers het waaiers.

Die kamp het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, dubbelyskaste en die nodige eetgerei en breekware. Die oopplan-kombuis lei na 'n onderdakstoep met 'n kroeg en braai-area.

Gaste kan ook die mak sebra, Pitsi, ontmoet, op 'n skemerkelkiewildrit gaan, of in die swembad afkoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Mikama Bush Camp sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 8 persone
1 xDubbelbed
3 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 8 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 6 persone
1 xDubbelbed
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Mikama Bush Camp
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Droogekloofplaas, Noisy Leaf-weg 33, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mikama Bush Camp het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 360
per nag (vir 22 persone)
Vanaf R8 360
per nag (vir 22 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droogekloofplaas, Noisy Leaf-weg 33, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMDZlMzBjLWIwMGEtNGM5Yi04NzE2LWM4NzcwZWVhYjVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 360  per nag (vir 22 persone) 2 5 1 4 Farm Droogekloof 33 Noisy Leaf Road 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.855310163217 28.116647601128
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za