Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 214 | LekkeSlaap
+13

Milkwood 214

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-straat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 214 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Marina Martinique, Jeffreysbaai.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, of 'n bad of albei met 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond, stoof en ander kombuistoebehore.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing. Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die kompleks is ideaal naby restaurante en ongeveer 5 km vanaf die dorpskern waar daar branderplankry-winkels en ander geriewe is.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 214 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Milkwood 214
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dolphin-straat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 214 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-straat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALyHxIpUSCQE3aD8mCEIhZgzTqLd5NVJIVNo1wPVRs6yY7kMjiy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Dolphin Street Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078710153602 24.918933157078
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za