Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 316 | LekkeSlaap
+11

Milkwood 316

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 316 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die strand in Marina Martinique in Jeffreysbaai.

Die gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, of albei, en 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore.

Die oopplan-sitkamer het 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon waar gaste aan skemerkelkies kan teug terwyl hulle die uitsig oor die see en omgewing waardeer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kompleks is ideaal geleë naby restaurante en is sowat 5 km van die middedorp af waar daar branderplankwinkels en ander geriewe is om te besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 316 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Milkwood 316
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Dolfynstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 316 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwuldEI7ZulpfIzGyDAmUSExM6FDYwZAw9ozkoQgwg59ZBYKzdQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Dolphin Street Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078861221553 24.918997530094
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za