Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 320 | LekkeSlaap
+15

Milkwood 320

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 320 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Marina Martinique in Jeffreysbaai.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort of 'n bad, of albei, en 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n elektriese oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en in die sitkamer is daar lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer het ook glasskuifdeure wat na die patio met lieflike 'n see-uitsig in die verte lei.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar, sowel as 'n hysbak wat gaste na die woonstel neem. Die kompleks is ideaal geleë naby restaurante en is sowat 5 km van die middedorp, branderplankrywinkels en ander geriewe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 320 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dolphinstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeHFo2ChX0hBIUWueTGP9eNtV2Bh7iPOE7zs1SVGUUXyLQIYBov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) Dolphin Street Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07882667621 24.919137694443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za