Athlone Park Akkommodasie by Milkwood Beach Apartments | LekkeSlaap
+31
+31

Milkwood Beach Apartments

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Milkwood Beach Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Letitia S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon en goed uitgelê, oulike plek.

Hulle het vir ons gewag waaroor ek dankbaar is. Dis 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer hier bly.

Cecile V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met 'n mooi uitsig.

Ek kan Milkwood Beach Apartments sterk aanbeveel. Daar is 'n baie mooi uitsig en die kamer was baie netjies. Ons kamer was elke dag skoongemaak en is baie netjies. Al wat kort, is 'n paar basiese kombuistoebehore, soos 'n afdroograk, bakke wat gebruik kan word vir slaai maak, en braai vleis. Ons het regtig lekker gebly en sal weer hier bly.

Rosemary G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim.

Plek is baie skoon en pragtig. Ontvangsdame vriendelik en hulpvaardig. Ek was ook baie bly dat ons nie nog addisionele admin fees hoef te betaal soos by ander verblyf plekke.

Tanya P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Pragtige eenheid. Het effens aandag nodig in badkamer. Bietjie muf in die stort. Kaste kort 'n verf, ens. Die waskamer se deur was baie naby ons badkamervensters en die musiek/TV daar was steurend. Die oop en toemaak van die waskamer se deur was ook steurend, veral soggens vroeg.

Francette R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Gesin met tieners

Silwerskoon, veilig en baie sentraal!

Verblyf was heerlik. Goeie waarde vir geld. Sentraal en pynlik netjies.

Stephan L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan L
Besigheidsreis

Baie mooi see-uitsig.

Baie netjies, skoon en groot kamer en baie mooi uitsig oor die see. Ek sou dit net waardeer het as die dame my gevra het of ek belangstel in ontbyt. En sal voorstel dat hulle die ontbyt insluit by die prys, maar anders is dit baie lekker verblyf en baie naby alles. Hoofstrand is naby en mall is naby. En dis lekker stil.

Mike H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon verblyf en uitstekende kliëntediens!

Verblyf is baie goed en soos altyd is kostes 'n vraagteken. Kan goedkoper aangebied word. Maar aan die anderkant voel jy veilig by die verblyf. Sal weer daar tuis gaan as dit moet.

Nicolene C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Enige tyd weer. Als was mooi netjies en skoon. Diens was baie goed veral toe die krag af was.

Milkwood Beach Apartments's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde.

Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer
Terug te verwelkom.

Groete
Die Milkwood Span

Milkwood Beach Apartments
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 688 Kingsway Pad, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhST4oIENIvq8rUpFDmf7jnIJfwTSGItwZ0D5KbfO1hjDy6jh50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4.8 688 Kingsway Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -30.020163 30.92011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za