Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sand Deluxe Family Cottage
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Sea Comfort Family Cottage
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Shell Standard Family Cottage
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
- Sun Basic Family Cottage
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1100 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito per eenheid is betaalbaar voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal gaste kontak rakende die betaling. Die breekskadedeposito dek enige skade, insluitend skade veroorsaak deur rook in die eenhede. Rook is streng verbode, en enige skoonmaakkoste as gevolg van rook sal van die breekskadedeposito afgetrek word. Die deposito sal binne een tot drie dae na vertrek terugbetaal word, na 'n inspeksie van die eenheid.
Inklok is vanaf 15:00, en uitklok is om 09:00.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Geen terugbetalings word verskaf vir gaste wat vroeg vertrek nie.
Elke eenheid akkommodeer 'n maksimum van ses gaste. Bykomende gaste kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word indien vooraf gereël. Die tarief is gebaseer op ses gaste per eenheid. Die sewende en (maksimum) agtste gas sal R200 per persoon in hoog- en laagseisoen en R300 per persoon in piekseisoen gehef word, betaalbaar met aankoms.
Sleutels moet voor vertrek aan die eienaars terugbesorg word, en die eenheid moet in dieselfde toestand gelaat word as wat dit gevind is.
Diere is welkom met vooraf reëling, en bykomende kostes kan van toepassing wees.
Alle gaste sal 'n kontrak en vrywaringsvorm ontvang, wat voor inklok onderteken en terugbesorg moet word.
Toiletware word nie voorsien nie; gaste moet hul eie saambring vir die duur van hul verblyf.
'n Basiese skoonmaakdiens word een keer per week verskaf vir verblyf langer as sewe dae. Dit sluit in die opmaak van die beddens, die omruil van lakens en die skoonmaak van die eenheid. 'n Voltydse skoonmaakdiens kan teen 'n bykomende koste gereël word.
Oormatige geraas word nie toegelaat nie.
Daar is geen SABC-ontvangs nie, maar WiFi is beskikbaar, asook slim-TV's, 'n DVD-speler en 'n DVD-versameling. Netflix is gratis, en DStv of ander internetkanale kan verkry word indien gaste hul eie lidmaatskapbesonderhede verskaf.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
776 Shepstone Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang