Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Milkwood Cottage is ’n selfsorghuis in ’n stil, groen vallei in die kusdorpie Hersham op die Tuinroete. Die ongerepte strand is sowat 10 minute se stap of slegs ’n kort entjie se ry van die kothuis af.

Die Milkwood Cottage het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed; die vierde kamer is apart en buite geleë met ’n privaat ingang onder. Dié kamer het ook sy eie badkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, mikrogolf en stoof.

Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe op die dek of ’n afgeleë paadjie in die tuin volg om die lapa te ontdek. Die lapa is tussen bome en beskik oor ’n oop kaggel en Weber-braai. Die tuin het ’n buitestort, trampolien, swaaie en ’n groot sandput wat die kinders besig sal hou.

Daar is elektriese komberse en ’n kaggel in die sitarea wat die kothuis ideaal maak vir ’n winterwegbreek ook. Die kothuis is tussen inheemse bome geleë en die welige tuin bied privaatheid. Gaste kan swem, visvang en voëlkyk in die area geniet.

Milkwood Cottage is die ideale plek vir kort wegbreke asook langer vakansies. Dis slegs 20 km van George Lughawe af.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 2 resensies vir Milkwood Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAztrmGJajwe31zRnguEnNx3UaUtBMoP1HxkY4YjsTTwhzia5Xfw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 3 Margaret West Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.052664392627 22.248751152757