Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 2 resensies vir Milkwood Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Kevin F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Idyllic.

Relaxing amongst a perfect environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elzabe T
Gesin met tieners

Nagmerrie en bitter ongemaklik, sal dit beslis nie aanbeveel nie. Foto's is 'n wanvoorstelljng van hoe vuil en verwaarloos di plek is!

Huis was nie skoon nie. Spinnerakke bo kaste, teen vensters, teen die plafonne. Die beddens was vuil onder. Een stel handdoeke en beddegoed is voorsien vir 2 weke. Die plafon in die kombuis was beskadig en vol spinnekoppe wat oral daar ingekom het. Onveilig vir kleinkinders en beslis nie dierevriendelike verblyf nie. Ons het met eienaar probeer praat, maar die eienaar het net ontken dat die plek vuil was, ons het as bewyse foto's aan die webtuiste gestuur. Baie teleurgesteld dat ons ekstfa onkostes moes aangaan om net in 'n skoon netjiese blyplek kon gaan bly vir die res van ons vakansie. Die foto's is 'n wanvoorstelling van die plek. Die groot poel water direk langs slaapkamers is vol paddas en ander goggas en dit was onuitstaanbaar, 'n mens kon glad nie daar slaap nie. Die inrit is erg knap en ongemaklik, die voertuie moes ook in die oop son staan. Geen afdak of motorhuise nie. Die eienaar is onwillig om ons geld terug te betaal selfs nadat bewyse van hoe dit lyk aan die agent by die webtuiste gestuur is. Totaal onaanvaatbaar!

  Nuttig  (3)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret-Wesstraat, Hersham, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80724d3fe0e0c73ed447e8944e604b73128ba135cddab9b8069070b36f6861245bcafc79bd099f0c7ed77087bed515b53057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 2 5 1 3 Margaret West Street Hersham 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.052664392627 22.248751152757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem