Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Secluded Beach Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Secluded Beach Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marisa A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A
Gesin met klein kinders

Pragtige strand en verblyf is so naby aan die strand geleë.

Pragtige strand en kompleks en die verblyf is wonderlik naby aan die strand geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Secluded Beach Cottage se terugvoer

Thank you so much for staying in our beach cottage and being excellent thoughtful guests.

Secluded Beach Cottage
Celeste W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste W
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Al kan mens nie die see sien nie is dit heerlik om te stap en 'n koppie koffie by die baie privaat strand te drink. Ek kan dink dat hier al baie heerlike vakansies gehou is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Secluded Beach Cottage se terugvoer

Thank you for your positive and encouraging message.
Kind Regards,
Christine

Secluded Beach Cottage
Johann W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann W
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ligging!

Die ligging is fantasties. 70 meter vanaf 'n pragtige, ongerepte strand. Vir 'n rustige wegbreek van die daaglikse gewoel is Milkwood Glen net die plek. Binne 10 km vanaf Plettenbergbaai indien meer aktiwiteite en winkels verlang word. Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons jong gesin en sal graag terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Secluded Beach Cottage se terugvoer

Thank you, Johann, for your positive and encouraging message.
God bless you

Secluded Beach Cottage
Marina B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B
Saam met vriende

Sentraal geleë.

Die aanwysings in die oord is baie swak, daar is nie bordjies in die oord wat wys waar die huisies is nie, slegs by die hek en daar is baie misleidende paaie. Die spesifieke huis se nr het ons eers amper op die einde van ons verblyf gesien, dit smelt saam met die stene en is baie klein. Die braaiplek is baie onprakties vir die weersomstandighede, sou aanbeveel vir afdak met braai onderdak soos die meeste van die ander huisies. Afgesien van dit wat ek hier bo se het ons baie lekker gebly en is dit n baie gerieflike huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Secluded Beach Cottage se terugvoer

Goeiedag Marina,

Thank you for your comments and the opportunity to respond. There is a signboard of the complex outlay just on the left at the entrance gate, however, you might have missed it if you arrived in the dark. We do acknowledge the house number on the cottage is a bit small, but there are instructions sent to guests via email over and above the plan layout at the entrance. We acknowledge that it would be ideal to have a patio next to the braai area and are considering the possibility of having one built in the future. We are so glad you enjoyed your stay in our beach cottage and hope to see you again.

Kind Regards

Secluded Beach Cottage
Adri N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri N

'n Wegbreek wat die siel beslis vernuwe!

Milkwood is baie netjies, skoon en beskik oor als wat mens sou benodig vir 'n kort wegbreek. Op die mooiste plek geleë met heerlike doodse stilte en die houtdek 'n paar meter weg se stap is ideaal vir sit en sonsondergang kyk of selfs walvisse/dolfyne in die verbygaan besigtig. Soos reeds deur 'n vorige besoeker ook genoem sal 'n afdak beslis nuttig wees om te kan braai wanneer die weer nie so goed saamspeel nie. Ons sal beslis weer daar gaan bly indien ons onsself in die area bevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Secluded Beach Cottage se terugvoer

Thank you for your excellent review. Glad you enjoyed staying in our cottage.

Secluded Beach Cottage
Callie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Callie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ontspannend.

Was ontspannend en stil. Mooi uitsig van dek op strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Secluded Beach Cottage se terugvoer

Thank you for your kind feedback. Glad you enjoyed your stay.

Secluded Beach Cottage
Koos W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos W

Fantasties.

Het dit baie geniet. Baie rustig en skoon met 'n lekker strand amper op jou stoep. Die huis kort dalk net 'n afdak om buite te kuier, maar dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 175
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood Glen 17, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d496d32d2912238c606cd3b0d8d58d5dba733bdc351c2e8194139e4dbbf21338ad54423ec4dfac033ff854786aaf49e417c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 17 Milkwood Glen Keurbooms Strand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.007151309627 23.43873765623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem