Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Point

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outlook-weg 56, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Milkwood Point bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel met praguitsigte oor die strand, rotse en branders. Die woonstel is in 'n goed onderhoude kompleks in 'n stil, doodloopstraat geleë wat 'n uitsig oor die Umkobi-strand in Southbroom het.

Die woonstel is op die eerste verdieping aan die einde van 'n gang. Dit het dus geen verbygaande geraas of steurnisse nie en is heeltemal privaat. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is gratis WiFi en 'n slim-TV wat aan DStv, Netflix en YouTube gekoppel is. Die eiendom het 'n omsetter en gaste sal dus nie deur beurtkrag gesteur word nie. Water is ook altyd beskikbaar aangesien die kompleks van boorgatwater gebruik maak.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gesinsbadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Duvets, komberse, ekstra beddegoed en lakens kan voorsien word wanneer dit te warm of te koud is. Die leefarea en slaapkamers het plafonwaaiers.

Verder is daar 2 strandstoele, 'n sambreel, strandhanddoeke, baie speletjies en boeke.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, 'n Breville Barista Express 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Gaste moet hul eie koffiebone saambring. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die ruim oopplan-leefarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV, asook 'n eetarea en 'n kombuis. Dit lei na die toegeboude stoep waar gaste 'n uitsig oor die see kan geniet.

Daar is ook 'n toesluitmotorhuis en onderdakparkeerplek.

Die luukse kompleks bied goeie sekuriteit, 'n speelgrond vir kinders, 2 swembaddens, 'n braai-area en pragtig versorgde tuine. Gaste het ook toegang tot 'n hekkie net 30 m vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood Point sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Milkwood Point
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

David A Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Outlook-weg 56, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Milkwood Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outlook-weg 56, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89003a911050cea170b1dcf943f22c84c601f4558e0c239ffad375791e37c60281d9b5d70c992bb7db51545af779dcd6298?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 58 Outlook Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.932932882009 30.310015287278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem