Milky Lane Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Milky Lane Cottage and Milking Shed Cottage is op Niekerksfontein, 'n suiwelplaas wat 1000 hektaar beslaan, geleë. Die plaas is op die R622 en net 18 kilometer buitekant Mooirivier. Dit is naby die Midlands Meander-roete en ook uitstekende restaurante, spa's, galerye en trou-venues geleë.

Die plaas het 2 beeldskone kothuise, Milky Lane en Milking Shed, elkeen volledig toegerus vir selfsorg met 2 slaapkamers, en suite-badkamers en ekstra geriewe vir 'n heerlike wegbreek.

Oribies, ribbokke, duikers en 'n oorvloed voëls woon ook op die plaas en 28 pare bloukraanvoëls en 12 pare kuifkraanvoëls is al op die weivelde gewaar. Daar is 3 opvangdamme en 2 opgaardamme vol baars. Die top-opvangdam is vol forel, so gaste kan gerus hulle eie visstokke bring. Daar is 'n bergfietsroete en 'n uitdagende staproete deur die kloof na 'n klein waterval gedurende die reënseisoen vir die meer avonturiers en meer energieke gaste. Die melk van ons koeie en voer van kalfies vind 2 keer 'n dag plaas en gaste kan gerus kom kyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Milky Lane Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]