Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milky Way

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Milky Way
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jonathan A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal graag weer deselfde plek wil huur, dankie.

Baie lekker gerus, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Lovely, relaxing stay!

Some areas around the house need some attention, especially the entry door and the door in the upstairs bedroom. The kitchen utensil could also be added. Other a good stay and nice proximity to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Radiyah B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Radiyah B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming place with a vintage look.

Didn't like the smell of the place. Only half of the electric blanket was working, the other part didn't even go on. Had no water since Friday night up until Saturday morning. And not even one courtesy call from the office.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

Walking distance from the sea. Restaurants for pet-friendly. Pet-friendly house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig. Vuurmaakplek is 'n wenner.

Dit het meeste van die naweek gereën, maar ons het lekker gerus. Die vuur het heel naweek gebrand. Volle DStv-pakket is 'n bonus, die huis het alles wat nodig is. Dierevriendlik en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannacornelia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannacornelia K

Baie lekker rustig.

Lekker gekuier, mal oor die ligging en die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise K
Gesin met klein kinders

Lekker gebly, was lekker om die see te hoor deur die aand!

Was ideaal geleë t.o.v. afstand van die see af. Perfekte plek om as basis te gebruik om Paternoster se restaurante, strande en stilte te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie mooi plekkie en dit was lekker om elektriese kombers op die bed te kry want die naweek was maar lekker koud.

Ons het baie lekker gekuier. Maar wel, dit is 'n selfsorgeenheid en die kombuis se toebehore laat veels te wense. Daar word vermis: braaibakke, braaitange, groenteskillertjie, 'n pot wat vir 4 mense kan kos maak (dit is 'n eenheid vir 4 gste) en skerp messe. Ek was so opgewonde oor die kaggel (juis die eenheid daarvoor bespreek, want dit was koud) maar as jy nie 'n massiewe vuur daarin maak nie, dan stoot al die rook in die huis in. Ons moes die deur oophou want ons het versmoor van die rook en dit was so koud. So ons was nie te beïndruk daarmee nie. Ek moet sê, die water was heerlik warm in die eenheid, geen klagte daar. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, sal wel 'n paar verbeteringe aanbeveel in die winter.

Huis was baie koud met sementvloere. Sal aanraai om miskien 'n gasverwarmer in te sit of 'n paneelverwarmer. Die onderste kamer het nie 'n elektriese kombers gehad nie dus was dit baie koud, miskien sou 'n vere-duvet 'n verskil maak. Daar was darem warmwatersakke vir die onderste kamer. Andersins het ons baie lekker gekuier, oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location, easy access to the beach, clean, perfect for a short stay.

Really enjoyed our stay, we thought that Milky Way was good value for money, the WiFi was poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary T
Gesin met klein kinders

We really enjoyed Milky Way and would definitely come back.

Not so happy with service from Stay in Paternoster. Not the most friendly or helpfull (also, this is the first establishment, ever, that we had to pay 100% before even arriving and seeing what we have - this should be addressed). Our unit was not serviced per the 7 day or more agreement, until we mentioned this to Stay in Paternoster. I have not received our R500 breakage fee yet. I have not followed up, but this should have been returned now (2 weeks since we checked out and nothing was broken!). A Little bit of maintenance required (Weber braai on its last legs), weeds to be removed, otherwise nothing major.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theuns L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker in natuur wat beeldskoon is.

Dink nie ons sal sommer weer gaan nie. Sal liewers Jacobsbaai toe gaan. Inwoners vriendelik en mens voel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Baie aangename en goed toegeruste eenheid. Perfek vir 'n naweekwegbreek.

Lekker naby aan die strand vir 'n oggendstap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jerome J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory.

Need another blanket or heaters in the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Heerlike weer en die kothuis het aan ons verwagtinge voldoen.

Die kothuis is lekker naby die strand. Dit is skoon, luuks en netjies! Kan moontlik die Weber ruil vir 'n kleiner braai (dit isonprakties). 'n Sambreel en so paar stoele vir die stoep sal ook 'n pluspunt wees. Bed bo kort aandag. Baie dankie. Ons en woef het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just some maintenance notes.

Light switch upstairs needs repair. Rubber on upstairs door needs repair. Shower head rusted and leaking into wall. Mold upstairs on walls. There is no sea view, advert slightly misleading but still private and close enough to sea not to be an issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik

Dit was n absolute plesier om die akkomodasie te betree het. Dis was uit en uit die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine K
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese wegbreek.

Het 'n wegbreeknaweek met die familie terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a perfect stay!

Great place to unwind, so relaxing. Milky Way in Paternoster we will be back. I highly recommend the cottage for it is so beautiful. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n perfekte plek.

Great plek om the ontspan, so baie ontspanne. Milky Way in Paternoster sal ons weer sien. Hoogs aanbeveelbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlize D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging baie naby die strand.

Milky Way is 'n pragtige huisie en 4 mense kan gemaklik daarin bly. Die dekor is pragtig en dis baie goed geleë aangesien dit stapafstand is vanaf die strand. Die enigste “negatiewe” kritiek is dat daar nie 'n oond of 'n wasmasjien is nie en dat die kombuiswasbak baie onprakties is. Dit is pragtig maar in hierdie geval het hulle nie gedink aan die praktiese aspek daarvan nie. Dis slegs een porseleinwasbak met 'n kraan wat óf reg bo-oor spuit óf baie stadig moet intap. Dit is dus moeilik om skottelgoed te was en af te spoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtney G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish beach heaven.

Very stylish and well equipped house. Walking distance from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mj L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders en romanties.

Fantastiese wegbreek, stukkie geluk van 'n plekkie. Dis naby die see geleë met jou eie voetpaadjie af strand toe, dit laat jou voel asof jy oorsee is in 'n droomdorpie soos Santorini met die wit huisies naby mekaar en skoon strand. Die DStv en WiFi is beslis 'n bonus gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was heel lekker en die ligging ook. Dit is baie netjies en baie mooi dekor.

Die hortjie in die badkamer was stukkend met ons aankoms daar, en die beddegoed het 'n klam see reuk gehad. Alles verder was baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bert Z - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlijk verblijf op het strand van Paternoster!

Milky Way is een heerlijk guesthouse in Paternoster, vrijwel op het strand. Het guesthouse is sfeervol ingericht, ruimtelijk (2 badkamers!) en goed geëquipeerd (wifi, satelliettv)in een schattig dorpje vol met witte huisjes. Bij slecht weer (mist/regen) heeft Paternoster niet heel veel te bieden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laenese S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laenese S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie om by te bly!

Ons het lekker daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrelklipstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b79785778a40e4cc21f005c1d95e2da4622609782eaac971ebf80e3e10ea8ae03ff1dd6a26bf417bd4e69477c6846d0817f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 7 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804038113295 17.899349033833
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem