Mill Park Akkommodasie by Mill Park Place | LekkeSlaap
+4

Mill Park Place

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Park-weg 23, Ingang in Eatonstraat, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Georges Hospitaal is 5 minute se ry van die huis af.

Die kamer is met 'n mikrogolf, ketel, strykyster en -plank en gratis WiFi toegerus. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die perseel is net 8 minute se ry van die Nelson Mandelabaaistadion, 4 minute se ry van die Collegiate Hoër Meisieskool en stapafstand van Grey Hoërskool en Port Elizabeth Gholfklub af.

Die gasheer, Peter Giddy is 'n geregistreerde toergids en bied verskeie safari's en toere, insluitend Addo-, stad- en kulturele toere aan, sowel as 'n pendeldiens na die lughawe en ander bestemmings.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Mill Park Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Mill Park-weg 23, Ingang in Eatonstraat, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mill Park Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill Park-weg 23, Ingang in Eatonstraat, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeWX7vmb5LQ2ArlvAiptfOKxqqblRJyBLDxLbwyCBBecK4zwu6y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 23 Mill Park Road Entrance in Eaton Road 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.961046080573 25.590505276127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za