Lady Grey Akkommodasie by Millers Wood Cabins | LekkeSlaap
+60

Millers Wood Cabins

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Millers Wood Cabins bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in 'n bekoorlike dorpie, Lady Grey, in die Oos-Kaap.

Verblyf by Millers Wood Cabins word in 5 eenhede gebied. Eenheid 1, 2 en 3 het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 1 of 2 kinders. Elke houthuisie het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie en 'n tweeplaatstoof. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met 'n ingeboude braaigeriewe en 'n buitebad wat met 'n houtvuur verhit word. Die huisies het ook 'n radio

Eenheid 4 en 5 het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n oondjie en 'n tweeplaatstofie. Daar is ook braaigeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Al die eenhede het gratis WiFi en gratis parkeerplek langs die eenhede.

Millers Wood Cabins is aan die voet van die Witteberge naby 'n paar restaurante en ander geriewe in die dorp geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Millers Wood Cabins
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millers Wood Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lady Grey Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf89gWImvEHhYimg7TPB1c1bM0hYUzcxeQQlg2dfn2y3eHleWKO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 24 Lawrence Street Lady Grey 9755 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.706532827355 27.216467712303
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za