Dargle Akkommodasie by Millford Farm | LekkeSlaap
+19

Millford Farm

B&B
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D666, Dargleplaas, Middellande , Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Millford Farm is op 'n 180-hektaar plaas in die prentjiemooi Darglevallei in die Natalse Middellande geleë. Die plaashuis het 2 elegante suites wat elk 'n koningingrootte-bed en sy eie ingang het.

Die Dargle Suite is op die grondvloer en het 'n uitsig oor die tuin, perdry-area en stalle. Dié suite het 'n oopplan-uitleg en is rolstoelvriendelik. Buite die suite is daar 'n draagbare braai.

Die Paddock Suite is op die boonste vloer geleë, het 'n oopplan-uitleg en kyk uit oor die tuin en vallei.

Beide suites is uniek versier en het 'n sitkamer met 'n TV en gemaklike rusbanke. Hulle het elkeen 'n kombuis wat ten volle met 'n oond en 'n stoof toegerus is. Elke badkamer het 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Tuisgebakte koekies, komplimentêre port, japonne en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Die plaas bied maklike toegang na die N3 en Pietermaritzburg Lughawe is slegs 60 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • D666, Dargleplaas, Middellande , Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D666, Dargleplaas, Middellande , Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Zs64in9mSAwuJSXbu1DYDGBJEOWve6ZkC20y45vewg7SdAFZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) D666, Dargle Farm Midlands 3265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.479997272024 30.027889843
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za