Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millgate Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 60 resensies vir Millgate Cottage
Netheid
3.6/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Susanna K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Susanna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense maar nie 3 ster nie.

Matras was hol in die en die paslaken pas nie op die matras nie. 'n Stort sal help vir mense wat nie kan bad nie. Definitief nie 3 ster-akkommodasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie T
Saam met vriende

Oorgebly vir 3 nagte op 'n gholftoer.

Die plek is baie verwaarloos en toegegroei. Die kombuise se bekers, glase en breekware pas glad nie by mekaar nie. In een blyplek was daar 'n glas wat so vuil en taai was dat hy nie eers wou skoonkom nadat ek dit vir 2 dae geweek het in seepwater nie. Die verwarmers werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

We are sorry you were unimpressed with Millgate Cottage. However, I feel the need to respond to your review. It is winter here, and we have leaves falling off trees, which we have plenty of, frost-scald plants and, generally, a lack of rainfall does tend to see a lot die off. We do not waste water trying to keep lawns green and tend to leave the fallen leaves to become mulch to maintain natural regrowth and fertilisation. It may seem that this is what you are referring to with “verwaarloos en toegegroeiwe”. The mismatched crockery is intentional, as I like to maintain a Bohemian and cosy feel for my accommodation. Many of our guests love the homely touch. The dirty glass, we think, was perhaps in the unprepared bigger room that you requested on arrival at no extra cost. If you had brought it to our attention, we would have replaced it immediately, as the place was not prepared for you. Yes, the heaters work.

Millgate Cottage
Coleen S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Coleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is swak toegerus. Muurverwarmers nie voldoende nie. Matrasse is uitgeleef en eenheid was nie skoon nie.

Geensins waarde vir geld nie. Die eenheid is baie koud en geen voorsiening is gemaak met addisionele verwarmers of elektriese komberse nie. Kombuisgereedskap is minimaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

We apologise if you found the cottage below par, the Midlands is cold this time of year, the wall panel heaters do cope with this and there are always extra blankets stored in the bedroom cupboards. The kitchen has full stove/oven, microwave, kettle, toaster and full refrigerator, crockery, cutlery and cooking utensils. Any suggestions on what is missing would be appreciated.

Millgate Cottage
Ina L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina L
Saam met vriende

Vriendelike gashere, tariewe te hoog vir wat 'n mens kry. Plek was nie 100% op standaard nie.

Omgewing is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy N
Gesin met klein kinders

It was clean and basic.

I thought the decor was very old-fashioned and could do with some updating, especially being situated where it is (on the Meander).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het rustig geslaap en die eienaar(s) is vriendelik en behulpsaam.

Ons was by 'n hokkietoernooi by Michaelhouse en Millgate Cottage was gerieflik naby. Dit is ook gerieflik naby heelwat Midlands Meander besoekpunte. Millgate Cottage is ouwêrelds en het 'n plaasatmosfeer. Ons eenheid het baie spasie, maar gaste moet weet dat dit nie modern is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Thank you for your review, it was a pleasure having you here with us.

Millgate Cottage
Marnus S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Enkelreisiger

Lieflike akkommodasie in voortreflike omgewing.

Baie skoon en ruim akkommodasie met die mooiste uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marga B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marga B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage we had was not a luxury one but everything we needed was there. When the TV did not work they immediately changed it for another one.

The German Bistro and Bar on the premises is a gem. We did not have a wide view but compensated that by visiting places that have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Thank you Marga, it was a pleasure having you with us.

Millgate Cottage
Tony R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony R
Gesin met klein kinders

Very nice.

The place was very well kept and my stay was very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Thanks for the lovely rating. Tony, much appreciated.

Millgate Cottage
Karen P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met vriende

It was exactly what we needed for one night stay.

It was located in close proximity to the wedding we attended. It was very quiet and peaceful. The staff members that we did see were very helpful. My only issue was that we didn't meet our hostess who I believe to be 84 years old. I had to find someone to switch on our geyser at 6:30 in the morning so I could shower and we didn't have any washing up sponges/ cloths or any dishcloths. Other than that it was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carin W
Gesin met tieners

We had a pleasant stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vedette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Vedette B
Gesin met klein kinders

‘n Ramp.

Ons bespreking was in die Plaashuis. Foto’s gee nie die ware beeld. Onveilig gevoel. Sekuriteit swak (hek kon nie sluit). Ons het nie oorgeslaap, eerder ons goedjies gepak en verder gery. Erg teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer hier bly nie!

Plek is afgeleef en word glad nie onderhou nie, personeel nie baie behulpsaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Arriving right at the end of a particularly busy weekend, it seems this guest was not as warmly welcomed as he wished to be. I apologise on behalf of my staff.

Millgate Cottage
Pieter B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onder verwagting.

TV goor en remotes het nie gewerk nie. Beddegoed nie waffers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flo S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Flo S
Saam met vriende

Very disappointing.

The owners are selling and it appears that they have lost a lot of interest in the upkeep - was clean but needs attention and a lot of TLC. In an ideal location - very beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte!

Rustig en stil. Kwaliteit van verblyf kon egter beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

We try our best at all times.

Millgate Cottage
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashina N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashina N
Gesin met tieners

Value for money.

It's a prefect holiday location if you are look for a break away from city living.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V
Gesin met tieners

Baie bekostigbaar en waarde vir geld.

Pragtige plek, waarde vir geld, baie om in die omgewing te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Thank you. We enjoyed having you here.

Millgate Cottage
Charles C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charles C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ongelukkig nie aan die verwagtinge voldoen nie.

Die voordeel van die plek - dit is baie rustig en stil. Verblyf (bed en TV) nie op standaard nie. Gordyne in badkamer ontbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

I must apologise to Charles for two of the tiny hooks on the bathroom curtains coming undone. I had pneumonia so did not do my normal check of the unit before he arrived. Nevertheless, the curtains open and close as they should.

This is the first complaint I have received about the bed, but I will look into it.

In this lovely setting, few guests bother with a TV, but I will consider increasing the rate in order to buy a larger one.

Millgate Cottage
Jacobus V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Large rooms needs updating.

The room was large and spacious, the bed creaky. The head bord and skirting plays havoc. The bath was nice and big and water hot. The electricity around the fridge is an issue

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Dear Cobus,

I am sorry that was not as pleasing as we had hoped it would be. Thank you for pointing out these issues that will now attend to.

Kind regards,
Jean Temkin

Millgate Cottage
Natalie F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie F
Saam met vriende

Beautiful setting, clean and neat - owner and staff went out of their way to accommodate us.

Millgate is very central, set in a green and leafy area. We were made to feel very welcome, and accommodated in every way possible. Cottage was quaint, private and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

We are pleased that you enjoyed your visit; we certainly enjoyed having you here.

Millgate Cottage
Hinke N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hinke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing maar kort baie opgradering!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letani D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letani D
Gesin met klein kinders

Rustig, gerieflik en bekostigbaar.

Hierdie was omtrent al die vierde keer wat ons by Millgate oornag op pad na ons jaarlikse vakansie in KZN. Met 'n groep van 8 familielede het ons die twee self-catering cottages bespreek en aandete geëet by "The Kölsch Stube" waar die gasvrou uit haar pad gegaan het om ons aandete voor te berei en te bedien. Die kinders geniet die putt-putt baan (wat dalk bietjie aandag nodig het) terwyl die res van die familie 'n drankie geniet by The Crafty Mole Pub. Ons sal definitief weer daar oorbly in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kira S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kira S
Saam met vriende

Pragtige plek.

Wonderlike plek waar mens net kan gaan ontspan en die beeldskone area inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

What a pleasure it is to have such super guests staying with us.

Millgate Cottage
Joggie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Lekker! Goed toegerus. Lekker kroeg naby. Rustig, skoon en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

It was a great pleasure having Joggie staying with us. Polite, appreciative and a great sense of humour, what more could Millgate Cottage have asked for.

Millgate Cottage
Johan L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die kamer was baie koud omdat die verwarmer nie vooraf aangeskakel was nie. Daar was geen matrasbeskermer op die bed nie. Geen elektriese kombers nie, dun duvet en net een ekstra kombers. Die matras nie na wense nie. Daar is geen geriewe om skottelgoed te was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

The KZN Midlands is known for its cold weather and the one night that Mr. Johan La Grange stayed with perhaps the coldest this year. I supply my guests with the same bedding that I use for myself which I hitherto thought sufficient.
We would certainly have switched the heaters on an hour or so before his arrival if, like regular guests Mr. La Grange had phoned ahead with his current whereabouts. To keep heaters running in empty units is financially impossible at the kind of low rates we charge.
I must apologise for the lack of a mattress cover and have spoken harshly to the staff member who did not replace it after it was washed.
Durdle Door is our only semi-self catering unit in that it does not have a proper kitchen and therefore a kitchen sink this is clearly stated in our literature. As it is our prettiest unit, is kitchen-less and has a double bed, we refer to it as out Honeymoon suite.

Millgate Cottage
Johannes S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi binne, buite nie.

Mooi omgewing. Dis mooi huisies maar die wat ons ingebly het lyk nie goed van buite af nie. Platdak met prefab mure. Nie klankdig nie - bure het erg gesnork.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Sorry this guest did not like the look of the outside of the suites, despite the lovely flowers doing so well there, but as after 15 years of running Millgate Cottage, this is the first such complaint, no action will be taken. I suggest that next time, they pay a little extra and take one of the cottages.

Millgate Cottage
Barend G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie sleg.

Het nie 'n sleutel die eerste aand gekry om die huis mee te sluit nie. Die bestuurder het hom self nie eers kom voorstel nie. Die wasbak was gekraak en vuil. Ek was self 'n bestuurder van 'n Natuurreservaat. Dis nie hoe ek 'n naweek waarvoor ek geld betaal het wil spandeer nie, nee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Dear Mr. Greyvensteyn

You did not receive a key on your first night as the key was on the inside of the front door made ready for you to lock it. Attempting to book in seven-and-a-half late (12.30), knowing that we are not a hotel with 24-hour service, did you really expect someone to greet you? My son waited up for you, until 10.30 pm when he realised that you were deceiving him with regard to your impending arrival. You are also dishonest with regard to the wash basin which it sparkles with cleanliness and not a hairline crack in sight.

Millgate Cottage
Peet L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peet L
Gesin met tieners

Dit was aangenaam.

Dit was aangenaam, maar self sal ek nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Sorry you did not enjoy your stay Peet. Increasing the number of guests from two to four on a particularly busy weekend can sometimes complicate matters for us.

Millgate Cottage
Bernice R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Bernice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het onwelkom gevoel.

Toe ons by Millgate aankom, was die hulp in die waskamer so ons moes haar eers soek. Toe ons haar kry, was sy vreeslik ongeskik. Ons kom toe in ons kamer en kom toe agter dat daar nie stortgeriewe is nie. Ons vra toe of hul ons dalk kan skuif na 'n kamer met 'n stort indien dit moontlik sou wees. Die bestuurder kom toe daar aan met 'n vreeslike houding, so ons het toe maar teen dit besluit om 'n ander kamer te vat. Ons het vreeslik onwelkom gevoel. Die volgende dag het die skoonmakers nie eers ons handdoeke mooi opgehang of die bad uitgewas nie. Ons het die oggend koffie gedrink, maar vir ons tweede dag het hulle nie weer koffie of melk in die kamer kom sit nie. Ek wil ook net aanlas dat ons nie in 'n selfsorgkamer was nie. Die hele ervaring was onaangenaam en onsmaaklik. Sal dit nie vir iemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

I do not understand Afrikaanse but it seems that this guest does not understand English and so I must forgive her for not being able to read the signs outside and within reception asking visitors to ring the bell on the counter so that I may attend to them and show them to their room.

I have no clue who the bad tempered “manager” was; as well as owner, I am the manager and I am not a man. Perhaps she was speaking to another guest, hence his bad temper. While unidentified I can only assume this is the couple who, when complaining about the lack of shower cubical, were offered alternative accommodation but decided to stay where they were perhaps because it has a double be; it is our honeymoon suite. This suit does not have a shower cubical but does have a shower attachment in the bath, which requires the user to hold it allowing them to spray whichever part of the body they choose.

Millgate Cottage offers self-catering, self-service accommodation and describes it as such in all of our literature. This again indicated that the guest cannot understand English. The coffee, tea, milk etc upon arrive is a welcoming gesture on our part, and not covered by the self-catering rate. Although we are a self-service establishment for longer-staying guests, we offer to service rooms every three days, these guests only stayed two days.

Millgate Cottage
Bets P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bets P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon heerlik ontspan op die plaas desnieteenstaande 'n bedrywige naweek.

'n Rustige plaaservaring met 'n "English country garden", hoenders, apies, 'n trekker wat ploeg en af en toe 'n trein wat fluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine M
Gesin met klein kinders

Sal nie weer teruggaan nie.

Het te veel betaal vir die verblyf. Ons was net 7 volwassenes en 2 kinders en het betaal vir 11 mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Dear Charmaine

I am sorry that you feel aggrieved that I did not refund money to you are the end of your stay when you claimed that the number of people staying was less than the number you originally booked for which was 9 adults and 4 children. The rate for this many people for three days is R11880. However as one couple was only able to stay one night instead of three, the amount was adjusted downwards to R10800.

The booking was for Christmas Eve, Christmas Day and Boxing Day a period when we turned away dozens of would-be guests. While your group was booked into the Farmhouse, worried that this many only had use of two bathrooms, I turned down last-minute booking for Cottage I, (valued at R2400) and allocated the cottage to your group in order to provide the party with an extra bathroom.

It was me who suggested you contact Travel Ground when I refused your demand for a refund hence this communication.

Kind regards Jean Temkin

Millgate Cottage
Annalie P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie P
Gesin met tieners

Our stay at Millgate Cottage was peaceful and friendly.

Millgate Cottage is in a peaceful, safe and friendly setting. The staff members are friendly and respectful. You can just ask to get what you need. It is well located near Nottingham Road and Howick. The cottage has excellent direction booklets on valuable visits in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

Such nice guests to have staying with us. We hope that they will find time to revisit is some time in the future.

Millgate Cottage
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Greg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir net een aand oorbly is dit ideaal.

'n Swembad sou die verblyf verbeter het. Min om te doen op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dringend opknapping nodig.

Met betrekking tot die prys wat gevra word, het die geboue binne en buite dringend opknapping nodig. Met ons aankoms is ons vir dieselfde prys opgradeer na 'n eenheid met 'n kombuis. Hoewel die eenheid, breekware en linne skoon was, het die hele kompleks dringend aandag nodig wat agteruitgang (groot barse, roes ens.) betref. Dit het 'n demper op ons verwagtinge geplaas (ek het foto's aan LekkeSlaap gestuur). Die foto's wat op Millgate se eie inligtingsbrosjure voorkom is beslis minstens 15 jaar gelede geneem te oordeel aan die ouderdom van die persone asook die grootte van die plante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

While the guest had booked into Durdle Door, I offered this guest Kimmeridge as the couple were booked for three days. I did this as a recent TravelGround guests complained of a lack of a kitchen, although it is pointed out in our dialogue that Durdle Door is only semi-self-catering. He decided on Kimmeridge, which is a much bigger unit with two rooms, kitchenette and full bathroom, but is not part of the main house. Kimmeridge and Lulworth underwent substantial repair 18 months ago, and a new roof added. Rather than big cracks, there are hairline cracks that found in most buildings. I am unaware of any rust, anywhere. With the exception of two, a snow scene and an aerial shot, the photographs that appear on our site were taken within the last six months.

Millgate Cottage
Rudi O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not what was advertised.

I thought Millgate Cottage was supposed to be self-catering accommodation, but there were no facilities to cook or clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

The guest chose to stay in Durdle Door, the only unit that does not have its own kitchen and is deliberately advertised in this way. However it does have a fridge, microwave and kettle. It is regarded as our honeymoon suite as it is the only smaller unit with a double bed which I assume is why she chose this suite.

Millgate Cottage
Alexander N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander N
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place in a wonderful setting, ideal for a holiday to unwind.

I will be booking for a holiday because the environment is suitable for unwinding after a year of hectic work. I intend to make this a holiday destination for a retreat at least once a year. Thanks to Jean and company my brief stay there was very memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Die plekkie is baie ruim, skoon en goed geleë om van die ander besienswaardighede te kan besoek.

Millgate is sentraal geleë om al die plekkies te besoek wat daar geleë is. Dit is ook lekker om deur die winkeltjies te stap op die perseel en die eetplekkie is baie gerieflik vir 'n ete. Die rustigheid van die groot bome met die voëls is vir ons baie lekker om te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Millgate Cottage se terugvoer

We so appreciate guests like this family who enjoy the countryside at its best. Like us they appreciated the tranquil setting and the abundant birdlife we have here. It is a pleasure to entertain such nice people.

Millgate Cottage
Martina C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina C

Ons het net 1 nag oorgeslaap op pad kus toe. Dit is voldoende vir kort oorbly.

Personeel baie vriendelik. Lekker aandete geniet , op kort kennisgewing. Kamer kort 'n bietjie opgradering, maar is baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet B
Enkelreisiger

Gerieflik!

Sal weer daar oornag as ons in die rigting kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heather B
Gesin met klein kinders

Stil en veilig vir kinders.

Peta was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie S

Die kamers was netjies en skoon en die personeel baie vriendelik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B
Saam met vriende

Weggesteekte juweel en 'n heerlike ervaring.

Ons het heerlik gebly by Millgate. Alles is pragtig en skoon en die omgewing is eenvoudig net fantasties. Hulle sien ons verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P
Gesin met klein kinders

Book a loooooong stay

We loved our stay, as well as the caring personality of our Host - Petra. Our Cottage was clean and nicely prepared. We were advised of availability of extra blankets should a need arise as it gets cold at night in autumn. Millgate is conveniently located close to the attractions of the Meander, be it Nottingham Road or closer to the Mandela Capture Site, even Howick. We plan to make a return trip which is even longer than 3 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker rustige atmosfeer!

Ons sal beslis weer 'n draai maak. Dit is nie ver weg van die besienswaardighede in die omgewing nie en daar is 'n huislike vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was goed gewees. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met vriende

Dit was baie lekker om daar oor te slaap!

Die plek was skoon en het alles wat mense nodig het om oor te slaap. Die omgewing is pragtig. Aandete was heerlik en waarde vir geld. Sal baie beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige plekkie!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letani D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letani D
Gesin met klein kinders

Rustige eenvoud!

Millgate Cottage bied gemaklike verblyf in 'n rustige atmosfeer met vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oorgeslaap.

Dit was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leana L
Saam met vriende

Die eenheid was dienlik en skoon, dalk bietjie duur vir selfsorg.

Millgate Cottage is in 'n baie mooi area geleë, dit is salig om wakker te word met natuurgeluide en 'n ongelooflike rustigheid. Daar is ook heelwat te doen in die omgewing wat die plasing van die Cottage eintlik baie sentraal maak. Ons was vier persone in die eenheid en het laataand aangekom. Ons wou elk 'n koppie koffie drink, maar was teleurgestel toe daar net twee pakkies kitskoffie en twee teesakkies beskikbaar was. Toegegee, dit is 'n selfsorg eenheid, maar vir die prys sou dit net gaaf wees om genoeg koffie en tee beskikbaar te stel. Die eenheid is dalk eerder meer geskik vir minder gaste op 'n keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephine F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josephine F
Saam met vriende

We were satisfied with everything

We really enjoyed our stay, the service and cleanliness were great! We just think that the garden need some attention and also the road leading to the cottage - noted as constructive criticism.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie C - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie C

Goeie standaard verblyf met vriendelike gashere.

Die foto op die webwerf is effens misleidend. Dis wel Millgate Cottage, maar ons verblyf was in ander eenhede agter hierdie Cottage wat nie so aanskoulik is nie. 'n Rustige stil omgewing met koeltetuin, maar steeds binne bereik van al die interessante plekke op die Midlands-roete. Goeie standaard verblyf toegerus met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike W - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal weekend retreat

Ideally situated for a weekend retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siggy K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siggy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great local pub and cottage

Lovely, neat and convenient cottage with a great local pub that serves good food and provides good company.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Balgowan, R103, Balgowan, 3725, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExZDljODQ0LTA1ZDEtNDU0ZS04NjM1LTRlOGRkNDllNjRmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 60 5 1 4 R103 Balgowan Balgowan 3725 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -29.413212857635 30.082159638405
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem