Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millpond House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millpond House is in die Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë. Die huis is naby die Golden Gate Nasionale Park, staproetes, kunsgalerye, restaurante en kroeë geleë.

Die verblyf word in 5 slaapkamers met en suite-badkamers en kombuisies aangebied. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die Garden-kamer en die Blue-kamer bied elkeen 2 enkelbeddens wat as 'n koningingrootte-bed opgemaak kan word, 'n en suite-badkamer, 'n aparte ingang en 'n kombuisie. Die Room with a View-kamer is op die boonste vloer en dit bied 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, 'n privaat balkon en 'n kombuisie. Mill Creek-kothuis is 'n vrystaande kothuis wat uit 2 suites met koningingrootte-beddens, aparte ingange, en suite-badkamers, kaggels en kombuisies bestaan. Die kombuisies is almal toegerus met 'n 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n dubbelstoofplaat. Bykomende geriewe sluit ondervloerse verhitting, elektriese komberse, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Nabygeleë doendinge sluit riviervlotvaart, vierwielmotorfietsritte, kunsvlieghengel, tennis, gholf en perdry in. Gaste kan ook warmlugballonvlugte oor die Malutiberge en om Clarens ervaar.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Millpond House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Merri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 7

Ligging

  • Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Millpond House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0992b0fd03dc74d40bc7f51d88c81dd52de7ad72782d423acac9658592d673f3b0ecc8548bab16377f3eb963461af962032e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 8 Cilliers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.509080950258 28.420612454631
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem