Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Millwood Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Dalene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker huis met beskutte braai area naby aan die see.

Huis en strand 'n wegbreek van die stad, dit is eintlik nêrens meer te vind, het ook baie veilig gevoel, dit was oor en oor die geld werd, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie netjiese, skoon blyplek met al die geriewe wat benodig word. Die ontvangs was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaret V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaret V
Gesin met tieners

Goed toegeruste strandhuisie.

Baie goed toegeruste strandhuis met toesluit-motorhuis. Oulike buitebraai en -stort. Groter as op foto's en met wasmasjien. Kayser's Beach ongerep en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche S
Gesin met tieners

Karaktervol en snoesig met al die nodige geriewe en aandag aan detail.

Millwood Cottage is 'n netjiese, goed toegeruste, knus kothuis. Die 2 en suite-slaapkamers en ruim oopplanleefruimte is meer as voldoende. Die meubelement ens. is netjies en pas by die karakter van die kothuis. Die linne ens. is baie netjies. Die lekkerste lekker van die kothuis is die slim ontwerp van die oopplankombuis/leefruimte deur na die privaat braai-area PLUS die ongelooflike goeie ligging (ná aan die mooiste strand, maar tog uit die tande van die wind). Voorwaar 'n wenresep vir 'n heerlike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zureta M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zureta M
Gesin met klein kinders

Baie lekker privaat by 'n visvangstrand.

Dis 'n fantastiese visvangstrand, en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crane-straat 377, Kaysers-strand, Kaysers-strand, 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bf6ea1959d9d3cdcef6c397d57c49dc122b4c4a607fcf6c350d03b2e216f1dafdb595f217905c02ed52a595215503a6a75b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 377 Crane Street Kaysers Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.208369239936 27.611080882019
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem