Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millwood Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood Plaas, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 800 per nag, vir 28 mense

Beskrywing

Millwood Manor is 'n ongekunstelde en huislike selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas sowat 12 km vanaf Klipplaat, Oos-Kaap, en dateer uit die 1800's. Die plaashuis is ideaal vir 'n groot groep gaste wat op soek is na 'n lokaal vir 'n familie- of vriende-byeenkoms.

Die ruim huis beskik oor 7 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 28 gaste.

Daar is 'n ruim sitarea, perfek vir ontspan en kuier. Die aparte eetarea het 'n tafel met sitplek vir tot 14 gaste, en 'n trollie wat etes warm kan hou.

Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas, vrieskas mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, toebroodjierooster, gasstoof, 'n filterkoffiemasjien en 'n verskeidenheid potte en panne. Braai-entoesiaste sal die potjiepotte, braaigeregte, braairoosters en tang geniet. Daar is oorgenoeg skottelgoed en eetgerei vir groot groepe en meer as 30 stukke breekware en eetgerei is beskikbaar. Boonop spog Millwood Manor met 'n buitelugkuierarea.

Die huis het Eskom-krag en warm water, in geval van kragonderbrekings word lampe en gaskooktoestelle voorsien. Beurtkraggloeilampe is in die huis en vars reënwater word voorsien om te drink. Neem asb. kennis dat die area 'n Vodacom-toring gebruik en dat datagebruik stadig kan wees. Daar is geen WiFi of 'n TV nie.

Millwood Manor bied 'n reeks gesinsgeoriënteerde ontspanningsaktiwiteite soos fietsry, voëlkyk, stap, roetedraf en 'n verskeidenheid voorafbespreekte aktiwiteite. Die uitgestrekte en ongerepte natuurskoon is ook die tuiste van 'n diverse reeks inheemse dier- en voëlspesies.

Slaapplek

’n Bespreking by Millwood Manor sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 9 mense
7 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 7
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Millwood Plaas, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag, vir 28 mense
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag, vir 28 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millwood Plaas, Klipplaat, 6255, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8897c95f51aa910216b17f4d315f4c97cb90824cbd6d89635a014a218c2916ce5f19bc4b73aa9dfb48ce3d63c68d75793a39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800 per nag, vir 28 mense Millwood Farm Klipplaat 6255 Oos-Kaap 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -32.934269 24.351921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem